Author Topic: Ek wil baie graag kuier, maar . . .  (Read 10076 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Gawelina

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 360
  • Gender: Female
    • Gawelina
Ek wil baie graag kuier, maar . . .
« on: May 27, 2011, 08:06:22 AM »
ek kan nêrens komtaar lewer nie.  daar is net 'n reply knoppie by my eie werk.  Ek het ook nie meer 'n messages dat ek vir iemand kan boodskap stuur om my te kom hellp uit my penarie nie.  Help !!!!!!

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Ek wil baie graag kuier, maar . . .
« Reply #1 on: May 27, 2011, 09:39:31 AM »
BESTUUR!!!! Kom help gou. 'n Vrou wat nie kan praat nie raak gou gou anners...  :dontknow:



 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Gawelina

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 360
  • Gender: Female
    • Gawelina
Re: Ek wil baie graag kuier, maar . . .
« Reply #2 on: May 27, 2011, 12:20:51 PM »
Dankie Naas. Nou kan ek antwoord, maar nog nie messages stuur nie.  Dis okey, ek stuur anyway nie baie messages nie.  Wonder wat sou ek doen as ek jou nie gehad het nie.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Ek wil baie graag kuier, maar . . .
« Reply #3 on: May 27, 2011, 12:49:57 PM »
Ryk geword het?




 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Gawelina

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 360
  • Gender: Female
    • Gawelina
Re: Ek wil baie graag kuier, maar . . .
« Reply #4 on: May 27, 2011, 12:55:18 PM »
Nee wat, ek kan nog steeds net reply op my eie poste. Nou gaan ek in die hoekie sit en sulk  :crybaby2:  en as ek daar opstaan........ gaaan iemand ..... :violent1:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Ek wil baie graag kuier, maar . . .
« Reply #5 on: May 28, 2011, 09:41:31 AM »
Ek gaan onmiddellik aandag gee daaraan.   Gee my 'n rukkie kans om die probleem op te los.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Ek wil baie graag kuier, maar . . .
« Reply #6 on: May 28, 2011, 10:46:49 AM »
Gawie,  laat weet vir my of jy nog 'n probleem het.  Ek het 'n paar verstellings gedoen en hoop dit werk nou. 

Dankie vir julle geduld met my. 
Om te weet is om te verstaan.