Author Topic: Welkom Cornelis  (Read 4101 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Welkom Cornelis
« on: May 06, 2013, 04:09:06 PM »
Hartlik welkom hier by ons Cornelis.  :occasion14:   
Ek hoop jy sal orals saam kuier.  Indien jy enige hulp nodig het, vra asseblief, ons help graag. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Welkom Cornelis
« Reply #1 on: May 06, 2013, 11:20:58 PM »
 :wave:  baie welkom  :sign10:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Welkom Cornelis
« Reply #2 on: May 07, 2013, 07:21:42 PM »
 :wave:
Hallo...  welkom, welkom.

e
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Welkom Cornelis
« Reply #3 on: May 15, 2013, 07:13:41 AM »
Cornelis Johannes Roelofse is op 17 Junie 1952 in George gebore. Hy het in 1970 by Kwaggas Hoërskool  gematrikuleer en volg daarna hoofsaaklik ’n loopbaan in misdaadvoorkoming. Hy is tans verbonde aan die Universiteit van Limpopo en mede-professor in Kriminologie en Kriminele Regspleging. Hy het die grade BA, BA Hons en MA aan Unisa behaal en ’n PhD in Kriminologie aan die Universiteit van Limpopo. In Junie 1999 is hy tot die Wetgewer van Limpopo verkies waar hy die leier van die ACDP was. Prof. Roelofse het geen naskoolse opleiding in Afrikaans ontvang nie maar het baie vakartikels die lig laat sien asook ’n boek oor gemeenskapspolisiëring, wat in Julie 2007 verskyn het.   Hy is n internasionaal erkende akadimikus wat ook al in die VSA en Europa gepubliseer het. In 2010 was hy die voorsitter van n internasionale kongres oor polisiëring wat in Malta gehou is. Cornelis het reeds twee digbundels die lig laat sien, Libithanos in 2007 en Anastasios in 2012.In 2012 het hy ook n boek, Spreuke en Gesegdes van Roelofse gepubliseer. Hy skilder ook, hoofsaaklik met olie en paletmes. Hy het reeds twee solo-uitstallings gehou. Hy is ’n verordineerde pastoor en bedien interkerklik.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Welkom Cornelis
« Reply #4 on: May 15, 2013, 03:34:22 PM »
 :hello: en baie welkom.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Welkom Cornelis
« Reply #5 on: May 15, 2013, 07:11:25 PM »
Sjoe Cornelius - met al die baie suksesse hoop ek nie jy dra te swaar om hier te kom kuier nie  :hello2:  :coffee2: :coffee2: :coffee2:

Sal graag jou gedigte wil lees (ek is maar nie 'n storie ou nie .. ook nie girl nie - versot op gedigte en prosa) en sal ook graag foto's van jou skildery wil sien

My CV in kort - in 1968 gebore - hard geslaan deur die lewe - dyslexia en verooide taal - maar die forum familie ruk my mooi reg ... ns my seuntjie van 4 is Outisties en my grootste leerskool ...
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Welkom Cornelis
« Reply #6 on: May 16, 2013, 05:32:46 AM »
Cornelis is net nou toe gegooi onder die werk.  Dit is puntetyd by die universiteit.  Hy kom weldra inloer.
Intussen het ek sy gedigte wat boek toe gaan geplaas en vandag sal Terry vir my sy kunswerk opsit.  Dankie tog vir al die knoppies waarop ek kan druk vir hulp. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Welkom Cornelis
« Reply #7 on: May 16, 2013, 08:22:55 AM »
 :angel8: :love7:  ek gaan nou nou loer by sy huisie ... ek loer net so vinnig hier - maar moet gou gaan afstof en beddens opmaak ... en moet bietjie naaldwerk agter die rug kry ...  :book1:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w