Author Topic: Dankie aan die deelnemers van die gedigkompetisie  (Read 5613 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline JC

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 21
Dankie aan die deelnemers van die gedigkompetisie
« on: March 31, 2013, 04:07:28 PM »
Die tyd vir inskrywings is nou verby.  As ek geweet het hoe moeilik dit is om 'n wengedig te kies sou ek nooit ingestem het om dit te doen nie.
Elke gedig is in 'n ander skryfstyl en elke gedig is enig in sy soort.  Hoe kies 'n mens? Elkeen verdien om te wen. 
PM het vir my 'n lys van gedigte sonder skrywers se name voorgelĂȘ, so, ek weet nie wie het wat geskryf nie.  Dit is 'n baie moeilike besluit. Gee my nog 'n rukkie kans, ek sal more vir PM die wengedig se naam gee.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Dankie aan die deelnemers van die gedigkompetisie
« Reply #1 on: March 31, 2013, 11:01:12 PM »
Baie bly ek is nie in jou skoene nie JC  :toothy4: