Author Topic: uiteet  (Read 2740 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Jeannedarc

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 314
uiteet
« on: March 28, 2013, 01:54:54 PM »
se die great white vir sy zambesi shark girlfriend soos hulle tweetjies so deur die indiese oseaan swem
ek se ou girl, kom ons gaan eet uit vanaand
Sy - nou waar wil jy gaan eet vanaand ou Whitey?
Hy - ag nee jong ek't gedink sommer daar by die Helderberg

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: uiteet
« Reply #1 on: March 28, 2013, 02:41:52 PM »
 :icon_biggrin:  Ek lief die galgehumor Natalie.  Dankie vir die deel matertjie. 
Om te weet is om te verstaan.