Author Topic: Francois Vertue, baie welkom by die forum.  (Read 2818 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Francois Vertue, baie welkom by die forum.
« on: March 10, 2013, 08:59:30 AM »
Ons hoop jy sal gelukkig wees hier by ons.  Maak jouself tuis en kom kuier orals saam.  Hartlik welkom.
Hier kan jy 'n bietjie meer van jouself kom vertel. 
As jy enige hulp nodig het skreeu net, ons help graag.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Gawelina

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 360
  • Gender: Female
    • Gawelina
Re: Francois Vertue, baie welkom by die forum.
« Reply #1 on: March 10, 2013, 11:40:17 AM »
Welkom, welkom! Baaaaaie welkom!

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Francois Vertue, baie welkom by die forum.
« Reply #2 on: March 12, 2013, 06:02:14 AM »
Warm welkom en handskud van die anderkant van die aardbol ook vir jou Francois  :icon_salut: