Author Topic: Ek kla nie meer nie, ek doen net verslag!  (Read 8236 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: Ek kla nie meer nie, ek doen net verslag!
« Reply #15 on: July 25, 2013, 12:04:56 PM »
nie ekke nie, ek is net 'n spieel waarin jy Christus raaksien ... sy genade gee vir my vriende soos julle.

 :love7: :love7:   :toothy4:   :love7:   :grommit: 
adéle  :grommit:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Ek kla nie meer nie, ek doen net verslag!
« Reply #16 on: July 25, 2013, 12:42:02 PM »
Nog 'n mooi eienskap, altyd nederig.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.