Author Topic: Dit is Sondagaand en ons bly in Balfour in die gopse  (Read 4997 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline JC

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 21
Dit is Sondagaand en ons bly in Balfour in die gopse
« on: January 20, 2013, 09:31:52 PM »
Soos PM al seker vir julle vertel het, bly ons hier in Balfour.  Ons bly in 'n woonstelblok wat 95% deur krulkoppies bewoon word.  Dit is nie nag nie, dit is... baie erger as dit.
Hierdie mense het 'n "kultuur".  Alhoewel hulle mal is oor selfone, weet ek nie hoekom hulle daarvan gebruikmaak nie, want hulle het dit nie nodig nie.  Mense, hulle praat met mekaar oor afstande.   
Nou het ek 'n probleem.  Ons buurvrou, mrs. black, speel haar musiek dat die berge antwood gee.  Natuurlik het ek nie geweet sy is single en baie eensaam nie, maar nie te min, gaan vra ek vir haar dat sy asseblief haar musiek moet sagter stel aangesien ek more moet werk en ek kan nie slaap nie. 
Ek klop!  Moet wag dat die snit sy einde bereik sodat daar 'n effense stilte kom!  Klop weer!  Mrs. Black maak die deur oop.  Ek verduidelik vir haar my situasie.  Ha-ha-haaaa, sy gryp my om die nek en as ek nie betyds my gesig weggedraai het nie, het ek daardie klapsoen op die bek gekry!   
Nodeloos om te sê, daar heers 'n doodse stilte! My wyfie is gelukkig en ons kan nou gaan slaap.
Ag nee!  Wie de hel raas nou weer so!  Wag dat ek gaan kyk! 

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Dit is Sondagaand en ons bly in Balfour in die gopse
« Reply #1 on: January 20, 2013, 11:04:30 PM »
Ek loer al giggelende (skies  :angel4:) hier om die hoekie. Wou nie wag vir die volgende hoofstuk in woorde nie, wou eerder die episode saam kom beleef JC. Weet dit is aldagnag vir julle twietjies en wens onse pandokkie was effens nader, maar dan weer - hierdie nomades van julle mis ons vir niks nie  :icon_biggrin: :book1:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Dit is Sondagaand en ons bly in Balfour in die gopse
« Reply #2 on: January 21, 2013, 07:31:06 AM »
...en vanoggend is hier 'n paar sokkeraanhangers wat mal gaan.  Wat noem jy nou weer daai goed? Vuvuzellas?  Die musiek is "ek kom van die hel en ek gaan na die hel" en hoor en sien vergaan. 
Vra is vry en weier daarby.   :dontknow:

Ek hou van jou "aldagnag" Raaitjie.  Dit is die beste beskrywing.  JC stuur groete. 
« Last Edit: January 21, 2013, 07:33:04 AM by PM »
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Dit is Sondagaand en ons bly in Balfour in die gopse
« Reply #3 on: January 21, 2013, 12:35:26 PM »
Gou-gou my groete kom haal en teen my hart gedruk. Daai vuvuvloekwoord het ek nog net in Afrikaanse koerante gesien en op 'n SMS versvorm iewers. Sal more as die rooiwyntjie nie meer so hard saamgesels nie gaan loer of ek dit kan opspoor. Hou die blinkkant bo julle twietjies hoor. Liefe julle  :love7: Outop & Meraai.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Dit is Sondagaand en ons bly in Balfour in die gopse
« Reply #4 on: January 21, 2013, 12:51:49 PM »
Dis reg, geniet jou aandjie, sal more hoor.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Offline JC

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 21
Re: Dit is Sondagaand en ons bly in Balfour in die gopse
« Reply #5 on: January 22, 2013, 06:24:57 PM »
Mag ek jou ook maar Raaitjie noem, PM praat altyd van Raaitjie.  Dankie dat jy nie my groete sommer so van die hand gewys het nie, maar stewig teen jou borsie kom vasdruk het. 
Iewers het ek gelees dat jy sê dit sou lekker gewees het, as ons nader aan mekaar gebly het.  Ook dat Outop (ek hoop ook nie hy gee om dat ek hom so noem nie,) lief is om kos te maak en ek dink ons twee sou baie lekker saam kon kuier.  Hulle sê wel dat "too many cooks spoil the broth" maar ek dink tog ons sou 'n formidabele span kon uitmaak.  Dit is Afrikaans vir "befokte".   Skuus!  Die waarheid mag egter nie verdoesel word nie.   :angel4:  Wag laat ek loop voor PM my voor stok kry.
Hmmmm!    :icon_biggrin: 


Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Dit is Sondagaand en ons bly in Balfour in die gopse
« Reply #6 on: January 22, 2013, 06:33:10 PM »
Dit is Afrikaans vir "befokte".   JC!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Dit is Sondagaand en ons bly in Balfour in die gopse
« Reply #7 on: January 22, 2013, 11:26:44 PM »
En hier sit ek weer, soos elke oggend, en giggel. Natuurlik mag jy vir ons noem net wat jy wil dierbare JC. Julle name is hoeka huishoudelik in die pandokkie.  :toothy4: Julle ore moet saans so tuit!!

In my gees sien ek ons saamkuier en vreet *hou die enetjie dop vir 'n rukkie hoor :tongue8:
« Last Edit: January 22, 2013, 11:30:23 PM by Meraai vannie Baai »

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: Dit is Sondagaand en ons bly in Balfour in die gopse
« Reply #8 on: January 23, 2013, 07:53:44 AM »
En hier sit ek weer, soos elke oggend, en giggel. Natuurlik mag jy vir ons noem net wat jy wil dierbare JC. Julle name is hoeka huishoudelik in die pandokkie.  :toothy4: Julle ore moet saans so tuit!!

In my gees sien ek ons saamkuier en vreet *hou die enetjie dop vir 'n rukkie hoor :tongue8:

as ek haar selfs Ronel noem herken sy haar naam en antwood terug.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Dit is Sondagaand en ons bly in Balfour in die gopse
« Reply #9 on: January 23, 2013, 08:32:30 AM »
Lag ek te lekker vir daai ikoon wat die pyltjie insluk Ronel  :icon_biggrin: Raaitjie.  Ek geniet julle naamverwisseling, dit verskaf groot pret. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Dit is Sondagaand en ons bly in Balfour in die gopse
« Reply #10 on: January 23, 2013, 09:53:22 AM »
Weet onse ou Stoffeltjie my mos lankal te vertel as jy so maak, maak jy seker jy kry die ou se aandag dadelik want mens sien op die daad die vreemde naam raak en krap kop of die ander ou besig is om sy varkies te verloor  :icon_biggrin: