Die kuierstoep > Die kiekiekyk plek
Eerste waterlelies in Ponlockie vir 2013
Meraai vannie Baai:
Na die storm wat ons gehad het, is die water redelik vuil maar die vreugde van die ou watergaatjie en sy besoekers nog ewe groot. Dit neem gewoonlik 'n paar dae vir die filter om die water weer skoon te kry.
PM:
Dankie Raaitjie. Dit is asemrowend mooi. Ek lief dit. Die bytjies en die blommetjies. :icon_biggrin:
Fransi:
So mooi! Pragtig.
Meraai vannie Baai:
Nog enetjie vir julle :love7:
PM:
Dankie Raaitjie, dit is so mooi, as dit in my dammetjie was sou ek my stoeltjie net daar parkeer het.
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
Go to full version