Woordskuur > "Fingervoute"

(Ons Vingerflaters)

(1/3) > >>

Meraai vannie Baai:
Met dank aan Piet Magriet vir die voorstel om hierdie breinglipse van ons 'n plekkie in die woordskuur te gee. Dalk sal iemand eendag vir ons kan vertel hoekom ons meer geneig is om sekere sleutels op die toetsbord verkeerd in te span!

werelde weg:
* ai meraai sak ek nou my kopin skaamte

* ek voel ook soos n verkmuis; nie so lelik nie maar so deurmekaar

* ek was so evens in die war met dit mar jy het dit nou mooi uiteen gesit
nou kan ek ander ook 'educate' oor die sakie

* die dingetjie meng sommer alles en binne n kewsie van n rukkie
het jy n heerlike broodjie....

* is seks speelgoed aanvaarbaar vir die suid afrikanse/ of selfs die wereld'se sameleweing

* as jy met vuur speel gaan hom vingers band....

* die batery gederewe speelgoed

* nie seker of n ritsluiter 15 stuke meer of minder het nie

* ja ek dink die een is so bietjie "cofuzing"

* het so eve van n lisp....

* soms wonner ek of sy ooit op die plannet woon

* patrysie-dalk weer n spinekop of n doolloper

* maar ek kani n oordeel vel nie

* intersant hoe die korale meer helderder word hoe hoer n mens met die
kus op gaan na die ewenaar

* hulle reken anaboliese middle veroorsaak agressie

* bloot weer n siennings punt

* Jou kid is seker al effe te groot maar die beste is maar omn almal ewehard te wiks

* jy kan sprie en teken op enige stuk metaal soos jou hart begeer...

* dalk kan n mens vir worsagtigebedagtekreatiertjie teefie op n sterng een beno per dag dieet sit

* Stoopid Biets




Meraai vannie Baai:
lox:
* dai pikkewyn kan dlak seesiek kry va so probeer bo bly ...

* ‘n redliek goeie pad

* Nei altyd baie plek om te ry / hulle draai nei maklik uit

* Soms I slangs die pad ry beter as op die pad

* jy sien nie die gate waneer jy naby hom ry nie en waneer dit links skoon is

* teen die see in die noordleik buitewyke van Maputu

* ons het by meer as en geleentheid op die srand mense raakgeloop wat skulpe en slefs 'n seeskilpad
dop aan ons wil verkoop

* duik soos orgasame wat jy moet ervaar, kan idt nie oor vertel nie

* soos ons bure wat al amper almal in mosmabiek 'n drai gaan maak het vir mekar sê: moenie met 'n
witbrood onder die arm kla nie.

* die eerste 3 keer wta ek gan snorkel het, het ek dit nie gekry nie

* Ek belsuit toe om daar in te gaan, weet glad nie wat om te verwag nie

* ... dan word die ramwerk met hierdie gevlegde palm takke bedek

* bo op dit word gras in gevelg sodat die huis soos grasdak lyk

* Pryse baie billik en jy kan rnad of mets betaal.

* Guinjata se huisies het los meubles

* sy enegles is so effe swakker as ons sin

* Oneglooflik hoe maklik dit lyk

* Soos hy die goed afgooi kap sy suentjie dit oop met panga

* Wate rte koud neem ons aan

* dit moet nog ‘n oord wees, weet eni wat die naam is nie.

* Sjoe mens sal jou derms los skud op daaai pas

* verbetr dam effens al

* die pitte het niks daarmee te doennie maar die doppe wel

* somige nagte koel maar in die dga het ons kortbroek en kortmouhemp aangetrek.

* Daars ent 2 kamers en 4 beddens

* Mens meg nie op die strand ry nie

* Toe ek afstap het ek hieride gesien

* Hulle het probeer erstig visvang maar op die ou end net gehengel

* die brnad gevaar is vreelsik groot.

* 3 kleintjie sis werd wat een grote is.

* grotes en kleintjie slefde prys

* Da island style van prawns gaarmaak

Meraai vannie Baai:
bloubefoeterd:
* PM Dankie vir die mooii woorde. Net 'n regstellinkie. Ek is nie net slim nie eks mooi ook!

* Daars 'n plekie vir almal

* As jy nou omsingel is van jou boeties en sussies hjou mens darem 'n baie lekkerder famieliereunie

* En dit onde rdie vaandel van 'n "GODSDIENS?"

* Fees van die ongenooides-gekfryf deur PG du Plessis

* Ons het gesteier teen die aanslae die afeglope dekade

* Kultuurisdie somtotaal van 'n klomp goed.

* Nou is dit weer 'n gespook om doe naweek solank as moontlik te laat aanhou....

* sorry om van jou bogel te verneem hoor!

* Argentinie se Messi is 'n yster maar ek wag vir die Duitsers morgenawend teen die Ossies van doer onder

* As jy nie jou man lief het en dit wys nie is daar heelwat volubteers wat dit namens jou sal doen

* Hulle seg sokker is 'n game waar 22 mans agter 'n ronde bal aanhardloop en op dieeinde wen Brasilië

* Gaan daai wilde dagga plantjies nie 'n suikerbekkie in 'n wipsterjtie laat verandernie!

* Al ooit gewonder wat het geowrd iemand of iets.

Meraai vannie Baai:
Piet Magriet:
*Hoeveel keer het mense al vir jou gevra om asseblief ander deelnemers wat jou vloektaal aanstootlik vind, te kontsidireer, maar jy vee jou 0 daaraan af. (Hierdie teken is een grooooot leemte wat ons 'n gat noem!)

* Askuus  ... Ek trek my demaietstokkie terug! O flip flippie, ek het die verkeerde stokkie gevat! Daai denamietstokkie is myne!

* Meraaia van die baie baaia, jy is 'n lamp op my pad en 'n lig vir my siel!

* Nee, ek moet ruiterlik erken dat ek vas gesteek het by die f en die v vir die finger, en toe lees dit vir my "fienger" en toe klink dit vir my na daai snelweggroet ding, jy weet mos wat ek bedoel, en toe dink ek nee, dit is nou nie die fienger waarvan ek praat nie. Nou sien ek eers dat dit die eimste seimste finger is.

Ek blowe ek sal dit nie weer verkeerd het nie.

Ingelegde Beeslaai  :toothy4:

PM:
Lox:  dai pikkewyn kan dlak seesiek kry va so probeer bo bly  gesê nadat hy my gedig oor die "geparery" gelees het.

 Ek het vertel hoe lief suikerbekkies vir wilde dagga is toe Blouetjie die aanmerking gemaak het.  Gaan daai wilde dagga plantjies nie 'n suikerbekkie in 'n wipsterjtie laat verandernie!   :icon_biggrin:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version