Woordskuur > Kreatiewe Skryfstyle

Forumliete se lirieke

(1/2) > >>

Meraai vannie Baai:
Kragtige lirieke  :headbang:

Aspoesterjie se nuwe Volkslied:
Eskom sit ons lig af in Afrika
Mamma vat 'n kersie om lig aan te dra
pappa bring 'n torch ook
en boetie bring 'n flits
Eeeskom wat gaan aan?
Eeeskom wat gaan aan?

Waarmee gaan ons bad en waarmee gaan ons stort
Wat gaan van ons geld word
waarmee gaan ons werk
Wat gaan van ons goed word
as alarms nie meer raas nie?
Eeeskom wat gaan aan?

Eeeskom wat gaan aan?

Uit die donkerte en duister
in die middel van die dag
oor ons stede en ons dorpe
hang die swaard van Eskom krag

klink die roep vir warm liggies
en 'n stoof om kos te maak
ons sal lewe ons sal sterwe
sonder krag van Eskom af.
©

Annie:
O vra my nie my liefde nie
dit is alreeds gepos
toe eskom weer die krag afbreek
die trein land in die bos

en net toe ek daarna gaan soek
toe word ek meegedeel
ek mag nie eers 'n liggie maak
dan word dit ook gesteel

want eskom is so arrogant
die reg is syn alleen
om helder lig aan ons te gee
so druipstert gaan ek heen

maar liefde wil ek steeds nog vind
en hoor toe hier op woes
is daar 'n oorvloed afgelaai
ek kan maar net kom oes.
©

(2)
kinders moenie die krag so mors nie,
want waar gaan ons koffie drink, O
kinders moenie die krag so mors nie,
want waar gaan ons koffie drink

dit kom al lank al
dit kom al lank al
dit kom al lank al
so veertien jare al

wie het nie geluister nie
maar kenners net weggewys
wie het nie geluister nie
maar kenners net weggewys

dis nou van eskom
dis nou van eskom
hul wou nie luister
en ons moet die spit afbyt.
©

Vossie:
Daar onder in die vlei sit ‘n sparky
Hy is so moeg en so lam.
Die mense wil hom heeltyd roskam
en hardloop hy weg vir die honderdste maal
maar die krokkie by die water is gatvol
hy word te veel gepla
en as hy dit eenmaal nog doen
is hy vir Eishkom verdoem!
©

bertha badprop:
hallo donker my boesem buddie
ek het my kerse doodgeblaas
want die petrol gaan op en op
en die krag gaan af en af
en ek weet nie
meer wat om te koop
en wat om te los
so ek vry nou in die donker...
©

(2)
Onder die beurtkrag
sit ons moedeloos
onder die beurtkrag
raak ons sommer boos
onder die beurtkrag
raak ons onplesierig
onder die beurtkrag
raak die meisies kieskeurig
beurtkrag, beurtkrag...
©

(3)
Ek het beurtkrag by die werk
wou gister trou maar ook'ie krag by die kerk
die gennie se petrol raak ook op
dis nou droë brood en 'n blikkie sop

ek wil ook in 'n mansion bly
maar met geen krag is dit neusie verby
want my besigheid gaan daaronder lei

so ek vra gee my net 'n bietjie krag
sodat ek brood kan verdien elke dag
want sonde lektricity is ek broke
en sing ek terwyl ek aan woorde choke
©

SueEe:
Ooo...die eskom,
o, die eskom,
o, die eskom is 'n wonderlike ding
Hul sit af die lig,
reeds die kers uitgevind,
o die eskom is 'n wonderlike ding!

o, die eskom,
o, die eskom is 'n wonderlike ding
Hul sit aan die ligte,
steeds is niemand tuis,
o die eskom is 'n wonderlike ding!
©

Vossie:
Ek het so pas verneem dat Eskom ook hierby 'n bydrae wil lewer:

Hello darkness my old friend ...

Meraai vannie Baai:
Marius

Zolkop
(op die wysie van Big Spender)

Die oomblik toe ek jou oë sien
toe weet ek sommer jy’s ‘n daggaroker,
‘n regte zolkop,
rooi ogies, hare lank
en wat ek nie verstaan nie
is hoe die girls oor jou tjank.
So kom ek tune jou sommer nou,
ek weet nie wat is jou mission nie my bra.
Hei, zol-roker, rook
tog maar ‘n zol vir my, my, my, my- my

Jy sien ek’s sopas uit rehab,
ek was ook voorheen ‘n zolkop net soos jy,
‘n aaptwak stoker.
My poison: Kaapse bong,
ek kan nie meer onthou nie
ek het gerook soos ‘n klong.
Hei kom ek sê jou straight my bru,
my vrou moer my as sy weet ek praat met jou.
Hei, zol-roker, rol
tog maar ‘n zol vir my, hei, hei, hei-hei!

Marius:
The shade of pale*

I skipped two generations,
cow-towed my head bowed to the floor,
vertigo had me seasick,
but still the masses called for more~
My room was getting smaller,
all my mind was blown away,
I was pushed out onto the brink,
clawed back and lived it day by day~.

And so it was that later,
when the journals told my tale,
that my life, always so spritely,
seemed a darker shade of pale.

They said, "I’m sure you see the reason
and that’s just how it has to be ."
But in their broken mirror, there were no shards,
and never any space for me ,
one of several dead statistics,
or ones leaving for another coast,
and although their eyes were open fear-wide,
they might have just as well been closed.

And so it was that later,
as my killers told their tale,
that their faces, Oh so ghostly,
showed the dark side of the gale.

They said, "We’re here to stay now,"
“but I cant just go back into the sea ~ ”
and as I pointed out this detail,
they never really did agree~,
Saying: "We know you evil spirit
and now it's your turn to flee"
Then they smiled at me so cold-sweetly,
I forgot all that I believed~.

And so it was that later,
as the old teacher told my tale,
that my life sounded like a rumour,
lived in shadows with a darker shade of pale.

If freedom is the white dove,
then fear must be its mate,
and likewise if the mirror has just one front,
it might already be too late.
My mind was spinning cartwheels,
such confusion in my head.
should I crash this tear-away train
or go quietly to bed?

And so it was that later,
as my children told their tales,
that their faces once so spritely,
showed my darker shades of pale.

*Based on and with thanks to Procul Harems “Whiter shade of pale”

Marius:
Ons land hier onder
(met apologie aan Men at Work)

Ons toer in `n gaar ou volksie,
om ‘n skeireiland, koppe vol Malawi.
‘n Surfer-girl - sy maak my so lis.
Sy nooi my in en gee my brekvis
en sy vra:
“Kom jy dan van my land hier onder?
Waar vroue glim en manne wonder?
Hoor jy? Hoor jy nie die branders donder?
Jy beter hol, die beach raak vol, ja-aaa.”
Koop ‘n Coke van ‘n man met kewl maniere,
hy's ses voet vier en die ene spiere.
Ek vra, “Hei praat jy my taal ja?”
Toe smile hy net en gee my - ‘n Atchar,en hy sê:
“Ja ek kom ook van jou land hier onder
waar biere vloei en vroue wonder
Voel jy? Voel jy dan nie besonder?
Kom ons gaan jol, die klub is vol, ja-aaa.”
Daar lê 'n ou in ‘n den in die Baai
sy kake slap, sy hare verwaai.
Ek sê virrie man, “Hei traai jy my verlei hu?
Want ek kom vannie land van baie.”
En hy vra:
“Dan bly jy seker Suid in ons land hier onder?
Waar vroue glim en branders donder?
Sien jy nie? Sien jy dan nie die wonder?
Toe kom my bru, jy's al amper da, ja-aaa.”

Marius:
Nkosi Sikelela Dark Afrika
 (With apologies to Simon and Garfunkel)

Hello darkness my old friend,
You’ve come to share your load with me again,
came into my office without calling,
dropped your dark gift without warning,
and natural sunlight is all that I see now,
and still somehow,
I hear more sounds of silence.
Get your work done come what may,
I heard my boss so wisely say.
Now in the dim room I work alone,
with squinted eyes and heart of stone.
Oh generator please can you ease my pain,
come start up your motor for I’m really taking strain.
Among these sounds of silence.
From now on I heard them jest,
will not see the country at its best,
from copymachine to carbon sheet,
from traffic light to darkened street,
we bear these sounds of silence.
And the words of the coalthief is written on the subway wall,"one vote for all"
- these are the sounds of silence...

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version