Author Topic: meervoude  (Read 30783 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
meervoude
« on: November 28, 2012, 12:55:00 PM »
die slim spel mens help asb.

een perd is een perd en 2 = perde

een luiperd is een luiperd en 2 = luiperds of luiperde?   perds klink darem nie lekker op my oor nie.
 een hond is een hond en een teefhons is een teefhond en 2 = teefhonds of honde? ( ek weet dis honde maar al 2, perd en hond eindig op D)

vanoggend hoor ek op die draadloos dat ieand praat van (hoed) hoedens as meervoud, is dit hoedens of hoede? ek dink dit is hoede?


o ja en trappe van vergelykiing:

woes.....woester........?   hier by ons is die 3 de een Rawsonville want ons is woester as Worcester, die buurdorp.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: meervoude
« Reply #1 on: November 28, 2012, 01:03:25 PM »
Luiperds en teef honde.   :icon_biggrin:
Lui perde wil nie trek nie. 

Hoedens is reg.  ??? 

Woes is woes soos wat dood dood is.  'n Bietjie dood en morsdood.   :icon_biggrin:
Dood morsdood en gevrek!   :icon_biggrin:
Woes woesser en woesste.   :icon_biggrin:
Dit kan nie daar meer woes wees as hier waar ons nou bly nie.  Bitter woes.   :icon_biggrin:
Die baas is uiters rassisties, sy honde onversorg, vol vlooie en bosluise, een loop nog mank ook en al sy grappies is onder die beld.  Maar ou aia sĂȘ, hulle loop heeldag met die bybel onder die arm en dien op die
kerkraad.   :icon_biggrin:  Woes, seg ek vir u. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: meervoude
« Reply #2 on: November 28, 2012, 11:37:13 PM »
Woester as Worcester  :icon_biggrin: :book1:  :notworthy:

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: meervoude
« Reply #3 on: November 29, 2012, 06:54:43 AM »
die ding van woes is dat op 'n tyd ( dlak nou nog) was daar rowwe ( woeste) ouens op Rawsonville ( worcester se buurdorp) toe begin die mense seg woes, woester, rawsonville.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: meervoude
« Reply #4 on: November 29, 2012, 07:09:28 AM »
 :headbang: :toothy4: