Author Topic: spreuke  (Read 2203 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
spreuke
« on: September 23, 2012, 09:58:35 AM »
Die man wat hierdie geskryf het moet 'n medalje kry


1. Een kind maak jou 'n ouer, twee maak jou 'n skeidsregter. 
2. 'n Huwelik is 'n verhouding waarin een mens altyd reg is,en die ander een is die man. 
3. Hulle sê ons moet ons belasting met 'n glimlag betaal.  Ek het dit probeer, maar hulle wou geld hê. 
4. 'n Kind groei op sy vinnigste, die 1ste maand nadat jy vir hom nuwe skoolklere gekoop het. 
5. Luiheid is net die gewoonte om te rus voor jy moeg is. 
6. Ek en my vrou het 'n ooreenkoms.  Ek erken ek is verkeerd, en sy stem altyd saam. 
7. Mense wat nie vir hulleself kan lag nie, los hierdie plig vir ander. 
8. Hulle noem dit ons moedertaal, want vaders kry selde kans om iets te sê.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: spreuke
« Reply #1 on: October 02, 2012, 06:17:08 AM »
Dit is die waarheid!  Kostelik en waardevol.  Dankie vir die bydrae AB. 
Om te weet is om te verstaan.