Author Topic: Wat is die antwoord?  (Read 3754 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Wat is die antwoord?
« on: September 19, 2012, 08:11:26 AM »
Die unies vier hooggety in SA.  Wat sou die antwoord wees om hulle in die bek te ruk? 
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: Wat is die antwoord?
« Reply #1 on: September 21, 2012, 06:48:24 PM »
die eerste vraag is of die regering hulle in die bek wil ruk want die lede is hulle stemme in verkiesingstyd.

indien dit moet gebeur sal dit onaangenaam wees maar dan sal daar net vasgebyt moet word en dank af wat weier om te kom werk en hou op m hulle gatte te lek. ja die besighede soos myne gaan skade kry maar dalk is "first loss the best loss""

ek het so iets in die kleine beleef op die plaas 12 jaar gelede. dit was begin 2000 en regering seg almal moet kontrakte hê en vakbond kom praat my mense se koppe deurmekaar en seg hulle moet weier om kontrakte te teken. johan kom help my as arbeidskonsultant en seg ek moet hulle skors tot hulle teken.
dit was net voor oestyd en die sperdatum was iewers in eerste week in februarie en oestyd. dit was nie lekker tyd nie maar op ou end vat vakbond my CCMA toe en die kommissaris seg daars niks fout met die kontrak nie en die vakbond man mag nie hulle laat wier om te teken nie.

Die werkers et al hier stories vetrel dat ek my plaas sal moet verkoop van die baie geld wat hulle gaan kry.

Die dinsdag iewers in Mei het kommissaris geseg hulle moet voor vrydag 5 nm teken anders verloor hulle hulle werk en ek moet 1 maand se geld vir hulle uitbetaal aangesien ek ook nie mag geskors het nie. Een persoon het na 5 uur gekom teken ( 10 oor 5) toe seg ek koebaai vir jou jy is te laat. die ander het hulle maand se geld gekry die vrydag en die eerste een is die maandag gefire aangesien hy dronk was in die werk die maandag.

dit was nei lekekr tyd nie maar daarna veloop ons sake glad. die vakbond het sy verteenwoordger afgedank oor verkeerde raad e tot nou toe het my mense nog nei weer behoefte gehad van vakbond nie en ek probeer hulle goed behandel dat hulle nie iewers hoef te kla nie.

 
« Last Edit: September 21, 2012, 06:58:25 PM by AB »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Wat is die antwoord?
« Reply #2 on: September 22, 2012, 06:29:34 AM »
Ek het gereken dat daar 'n wet moet wees dat die vakbonde die werkers se loon moet betaal wanneer hulle staak.
Hulle moet ook verplig word om alle skade wat deur stakers gedoen word te betaal.  Sou dit gebeur sou ek graag wou weet hoeveel mense nog sal staak. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: Wat is die antwoord?
« Reply #3 on: September 22, 2012, 10:08:05 AM »
Ek het gereken dat daar 'n wet moet wees dat die vakbonde die werkers se loon moet betaal wanneer hulle staak.
Hulle moet ook verplig word om alle skade wat deur stakers gedoen word te betaal.  Sou dit gebeur sou ek graag wou weet hoeveel mense nog sal staak. 


met die stelling stem ek heelhartig saam.

ongelukkig is daar nie so wet nie en die vakbond lede is te onnosel om te besef die vakbond is net daar om hulle self te verryk deur lede geld en om te lyk hulle doen darem iets vir die geld wat die mense betaal laat hulle so af en toe 'n staking die lewe van abie ontwrig en dan is hulle kamelaaiks die groot rol spelers. dit gaan net oro geld vir hulle niks anders nie.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Wat is die antwoord?
« Reply #4 on: October 02, 2012, 06:35:28 AM »
As ek reg verstaan is daar al 'n paar manne wat nie meer met die vakbonde wil deel nie. 
Die groot probleem is dat stakers nie besef hoeveel skade hulle regtig doen nie.  Dit is soos 'n klip wat 'n mens in die water gooi, dit kring al verder en verder uit. 

Ek en my jongste het voor verlede week 'n bespreking gehad oor wie word wat betaal.  Die "groot baas" wat agter in sy "limoesien" ry, verdien die geld, terwyl die ou wat soos 'n rot in die tonnels kruip om die "geld" uit te haal, die minste betaal word. 

Zuma verdien die tweede hoogste salaris in die wêreld.  Dan is dit net sy salaris.   :icon_scratch:
Om te weet is om te verstaan.