Author Topic: Musikale gene oorheers  (Read 2906 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline adele

  • Bouspan
  • Hardebaard
  • Posts: 1690
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: Musikale gene oorheers
« Reply #15 on: May 10, 2019, 06:32:25 PM »
 :hello2:  :hello2:
adéle  :grommit:

Offline Meraai vannie Baai

  • Global Moderator
  • Wysgeer
  • Posts: 2733
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Musikale gene oorheers
« Reply #16 on: May 11, 2019, 05:45:29 AM »
Kyk ek vandag weer na my profielfoto op FB en besef in watter mate musikale gene in ons familie en so baie ander, oorheers. Musiek en woorde is so groot deel van my lewe. Wat 'n voorreg dat 'n mens jouself kan uitleef wanneer niks anders help nie, is die tweetjies nog steeds daar. Loer so na regs ... op die koffietafel pronk ons twee albums nog steeds.

 :notworthy: :hello2: :love7:

« Last Edit: May 11, 2019, 05:47:31 AM by Meraai vannie Baai »

Offline adele

  • Bouspan
  • Hardebaard
  • Posts: 1690
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: Musikale gene oorheers
« Reply #17 on: May 11, 2019, 05:39:35 PM »
Ons is uit dieselfde hout gesny ...
adéle  :grommit:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 9494
  • Gender: Female
Re: Musikale gene oorheers
« Reply #18 on: June 07, 2019, 02:44:35 PM »
... en uit dieselfde klei gekerf.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.