Author Topic: Dawid en PM  (Read 10475 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: Dawid en PM
« Reply #15 on: September 29, 2013, 09:37:39 PM »
Dawid het die wortel BE-grawe. Soos in 'n dooie ding, sien?   :color:
Dis nie veronderstel om op te kom nie.

hulle gaan maar almal dood een of ander tyd van die ouderdom.