Die Biblioteek > Staaltjies uit die ou dae
Toeka se kar pryse
bloubefoeterd:
The Cars of 1974
Aaaahh… those were the days! When you could drive away
with a brand-new Mercedes 230 for just over five grand!
Or pick up a VW Beetle 1600 for a mere R1,995!*
Take a trip down Memory Lane as we roll back the years and
recall the days when motoring was fun and affordable…
Which of these cars did you own back in the days of bell
bottom slacks, disco dancing and those hideous macrame plant hangers?
Audi 100 LS – R3,930
Chevrolet Firenza 1300 – R2,287
Chevrolet 2500 – R3,122
Chevrolet Constantia 5-litre V8 – R5,700
Chevrolet El Camino V8 Pickup – R3,260
Chrysler Valiant Rebel – R3,475
Chrysler Valiant Rustler Pickup – R2,645
Datsun 1200 De Luxe – R2,195
Datsun 1200 ½-ton Pickup – R1,590
Datsun 620 1-ton Pickup – R1,835
Fiat 1300 4-door Mk II – R2,279
Ford Escort 1300 4-door – R2,090
Ford Cortina XLE 3000 V6 – R2,995
Ford Granada 2500 L – R3,399
Ford Cortina 2000 Bakkie – R1,799
Leyland Mini GTS 1275 – R2,280
Austin Apache 1275 – R2,250
Triumph Chicane 2.5-litre – R3,585
Mazda 616 4-door – R2,584
Mercedes Benz 280E A/T – R8,033
Opel Kadett 1200 De Luxe – R2,030
Peugeot 404 – R3,265
Toyota Corona 2000 Mk II – R3,285
VW Beetle 1600 Std – R1,998
VW 412 Variant 1600 S/W – R2,895
VW 1600 Kombi – R3,095
Volvo 144S 2-litre – R4,350
PM:
Wabba! Dit was die dae toe my manlief nog R50.00 per maand verdien het. :dontknow:
Naas:
My eerste kar. (was nie 'n motor nie, sommer 'n kar.) Austin Mini. Goudgeel. Skuifruite wat op 60 myl per uur wou uitratel. R450
Dit was in 1978. Salaris R38 per maand
Koop nou die dag 'n paar tekkies vir R400.
:icon_bigsmurf:
Meraai vannie Baai:
Met my karige salaris kon ek daai jare so ewe 'n blou Volla bekostig. Sy ligte het net in die dag goed gewerk. Saans was dit te swak. Sweer my pa het 'gedokter' aan dit (soort voorbehoeding LOL) Ek voel nog hoe draai en draai mens aan daardie venster-meghetertjie, was goeie oefening ne. Vandag word ons bedinges lui met knoppies se druk. Een van die dae praat ons seker net: venster oop, venster toe. Hoop dit werk beter as ons not-so-smart-at-all fountjie :toothy4:
PM:
Hannes se eerste karretjie was 'n Renault Dauphine. 'n Groen een. :icon_biggrin: Sy pa het dit vir hom gekoop. As ons gaan veldvliek het, moes ons die baksteen wat hy agter in die kar saamgery het, agter die wiel sit. :icon_biggrin: Daai jare kon ons nog goed stoot ook. Die veldfliek het mos sulke walle gehad. Ons het teen die afdraende geparkeer, want ons moes stoot voor ons kon ry. :icon_biggrin:
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
Go to full version