Author Topic: 25 maniere om jou woede te hanteer  (Read 21008 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 25 maniere om jou woede te hanteer
« Reply #30 on: July 04, 2012, 04:03:57 AM »
Glo my vry Raaitjie, ek het net vanoggend in die stort gestaan en wonder of ek nie maar die buurman se gras kan gaan sny nie, ons s'n is nog nat en vol modderslyk!  :sign10:
Daardie gesprek van die grassny was een van die hoogtepunte hier op die forum. 

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: 25 maniere om jou woede te hanteer
« Reply #31 on: July 04, 2012, 04:11:14 AM »
Bulder ek alweer ewe onvroulik diekant van die aardbol vir hierdie beeld. Sal wat wou gee om die buurman se gesig te sien as jy gaan vra of jy seblief gou sy gras vir hom kan sny want jy is nou so effe moeriglik  :sign10:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 25 maniere om jou woede te hanteer
« Reply #32 on: July 04, 2012, 04:26:34 AM »
Dit is nog sekerlik die beste manier om 'n ou se woede te kanaliseer.  Ek is net bang hy vra of grassny die enigste dienste is wat ek lewer.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: 25 maniere om jou woede te hanteer
« Reply #33 on: July 04, 2012, 08:27:38 PM »
dan is die grassny dienste se naam: "Moerige grassny dienste" ...kan net op moerige dae dienste lewer.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: 25 maniere om jou woede te hanteer
« Reply #34 on: July 04, 2012, 11:59:52 PM »
Heheheheh... ek sal brosjure maak: Voel jy moerig? Kom sluit aan by ons gratis grassnydiens!

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: 25 maniere om jou woede te hanteer
« Reply #35 on: July 05, 2012, 07:07:33 AM »
dit laat my weer op 'n effense meer ernstige noot dink aan i praatjie wat ek bygwoon het waar dr wouter basson ( ja daai een van die weermag destyds) gasspreker was met die onderwerp hoe om jou stres te hanteer.

hy geseg kry iets positief om te doen om jou gedagtes daarop te rig en dan ook doen oefening, stap, sny gras, gaan gym toe wat ook al, doen net iets wat jou hartklop opjaag en jy moeg sal raak, dit ontlaai stres, dus die moerige grassnyery maak 100% sin.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 25 maniere om jou woede te hanteer
« Reply #36 on: July 05, 2012, 01:14:48 PM »
wat jou hartklop opjaag en jy moeg sal raak,  Kry dan 'n assessor!  :sign10:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: 25 maniere om jou woede te hanteer
« Reply #37 on: July 09, 2012, 01:42:14 AM »
 :icon_salut: :notworthy: :book1: Erf gemerk!!

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 25 maniere om jou woede te hanteer
« Reply #38 on: July 25, 2013, 04:43:51 AM »
Ek mis vir AB!

Toe ek "karel grootlief" op die internet intik, spring Die Afrikaanse Forum heel bo uit! Onder die onderwerp staan "meer inligting" en ek maak dit oop.  Daar spring talle baldsye uit van al die onderwerpe op die forum en dit is hoe ek hier beland het. 

'n Mens besef nie hoeveel mense lees die onderwerpe op die forum nie.  Hierdie een het al oor 1500 treffers "hits" gekry. 

Wie wil dan nou kwaad word?
Om te weet is om te verstaan.