Author Topic: prentjie gedigte  (Read 2900 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline werelde weg

  • Matroos
  • Suigeling
  • Posts: 92
  • Gender: Male
  • lag en lag anners gaan jy huil...
prentjie gedigte
« on: June 08, 2012, 08:28:18 AM »


so nou het ek gedink ... iewers op die grrrrooooooote forum het ons gepraat van
n gedig saam doen , so nou plaas ek maar die idee hier want die forum is net te groot en my tyd te min om
rond te loop en soek na ou plaasings .... so....

gedagte is om die wat belangstel n strofe of 2 rondom die prentjie te skryf wat aansluit by die vorige ou se sinne en ons kyk wat daaruit kom...
« Last Edit: June 08, 2012, 08:49:46 AM by werelde weg »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: prentjie gedigte
« Reply #1 on: June 08, 2012, 03:14:35 PM »
Dit is net reg hier WW.  Ek sal begin en elke bydrae by die nuwe plasing byvoeg. 

Daar staan sy
uitdagend
haar oë gesluier
stroewe gesig
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: prentjie gedigte
« Reply #2 on: June 10, 2012, 10:07:31 AM »
PM wat van hier : ForumFamilie : JY word uitgedaag om te:

daar is ook nog 4 ander uitdagings wat ek vir die forumfamilie gegee het so paar weke terug - maar niemaand sien kans nie  :bootyshake:

PM
Daar staan sy
uitdagend
haar oë gesluier
stroewe gesig


Ah,Willa!

Binnekant
'n ander prentjie
wat gesluier
wegkruip
« Last Edit: June 10, 2012, 10:09:26 AM by Ah Willa »
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline werelde weg

  • Matroos
  • Suigeling
  • Posts: 92
  • Gender: Male
  • lag en lag anners gaan jy huil...
Re: prentjie gedigte
« Reply #3 on: June 21, 2012, 08:52:20 PM »
PM
Daar staan sy
uitdagend
haar oë gesluier
stroewe gesig

Ah,Willa!

Binnekant
'n ander prentjie
wat gesluier
wegkruip

WW
afwagtend daar
die kraai
arend
of muis
afwagtend op die eerste prooi

Offline Trapsoetjie

  • Regular Members
  • Penkop
  • Posts: 657
  • Taranee, onse Beertjie.
Re: prentjie gedigte
« Reply #4 on: June 29, 2012, 02:49:21 PM »
PM
Daar staan sy
uitdagend
haar oë gesluier
stroewe gesig

Ah,Willa!

Binnekant
'n ander prentjie
wat gesluier
wegkruip

WW
afwagtend daar
die kraai
arend
of muis
afwagtend op die eerste prooi

       Trappies

....na die bevel
kettings raas in die wind
van vlerke wat haar vind
so word jou dae getel...

 :angel12:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: prentjie gedigte
« Reply #5 on: June 29, 2012, 08:52:19 PM »
sonder simpatie
sonder sentiment
in eensaamheid
prominent
Om te weet is om te verstaan.