Author Topic: Re: 'n voorstel  (Read 12753 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: 'n voorstel
« Reply #15 on: June 10, 2012, 06:58:01 PM »
KunsKlanke in die Woordskuur

Meraai vannie baai,
alias Raaitjie Lock;
is bedrywing met die oes.
Ja, woeste woordeoeste!
Gaan haal en bêre woorde,
in die mooiste akkoorde :
kleurvol en krullynne,
donkerwolk stoomlynne ,
'n hoes en proeswoorde.
Alles deur Meraai geoes :
daar waar jy saai,
kom sy heerlik laai,
en bewaar vir onse nagslag
in haar eie Woordskuur;
gedurig deur aangevuur
deur PM se Afrikaanse
forumfamilie ...

© Ah,Willa!

 :toothy4:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 'n voorstel
« Reply #16 on: June 12, 2012, 06:40:17 PM »
Raaitjie gaan haar verkreukel in jou mooi gediggie Wils. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: 'n voorstel
« Reply #17 on: June 13, 2012, 12:22:19 PM »
Hier verkreukel ek my nou in PM se mooi sin - Raaitjie dis 'n lyntjie goud vir bewaaring  :icon_biggrin:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: 'n voorstel
« Reply #18 on: June 26, 2012, 12:38:20 AM »
 :icon_bigsmurf: :headbang: :angel8: PM ken my te goed. Willa, ekke is verkrukkeld (oortreffende trap vir PM se verkreukel)

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: 'n voorstel
« Reply #19 on: June 26, 2012, 08:13:33 AM »
Die forum family verkrukkeld my oor al die verkreukel momente wat hulle rondomtalie saai in die forum laanne  :love7:

lane - lyk na Engels
laane / laanne / lanne .... meervoud van laan moet dit wees - ek is al weer gekonfoos   :icon_scratch:  :dontknow:  :evil6:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 'n voorstel
« Reply #20 on: June 26, 2012, 08:20:28 AM »
laan - lane  - sodra jy 'n lang klank het is daar net een N in.
baan - bane
bewaar - bewaring  - sodra daar 'n -ing bykom, is daar net een klinker. 

Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: 'n voorstel
« Reply #21 on: June 26, 2012, 09:03:58 AM »
hulle se mos in eksamen moet jy altyd met die eerste antwoord gaan wat in jou kop kom ... hier is dit nou weer bewys ..
ek het eers gedink lane en toe lyk dit vir my te veel na die rooi taal en ek tog ek het dit al weer verkeerd ha ha  :hello2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 'n voorstel
« Reply #22 on: June 26, 2012, 09:06:16 AM »
Hulle sê ook 'n mens moet in die taal dink wat jy lees of skryf.  Ek dink dit sal jou baie help as jy die klanke hardop uitspreek.  Dit is nou te sê as jy nie langs die baas sit en bang is jy steur hom nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: 'n voorstel
« Reply #23 on: June 26, 2012, 09:10:06 AM »
Die baas weet dis 'n nutcase wat by die lessenaar sit - toe hy met my trou het hy gelukkig gese vir botter en vir wors ... so dis goed so ...
ek dink ongelukkig in Engels .. ek probeer hard om te leer om weer in Afrikaans te dink

die baas lees dikwels my gedigte vir my kliphard terug sodat my ore kan hoor wat my brein gedink het  :hello2:

ek sit ook aan JanDink om te dig ... ek glo hy het dit in sy murgpype ... en hy skryf ook die mooiste stories en nou sit hy heeldag in PHP en C++ en skryf ...  :angel8:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 'n voorstel
« Reply #24 on: June 26, 2012, 09:12:53 AM »
'n Mens moet hard werk om swaar te lewe nê!
Ons wag nog vir Jan Dink se stories.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: 'n voorstel
« Reply #25 on: June 26, 2012, 09:55:04 AM »
 :toothy4:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w