Author Topic: Re: Net drie dae... Ah Willa se voorstel!  (Read 7381 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Net drie dae... Ah Willa se voorstel!
« on: June 16, 2012, 07:01:42 PM »
Adele - jou stories moet 'n BOEK van hul eie kry!!

ek is stom geslaan .. die wind uit my siele en my binniste wil veg teen die onreg van elke eeu ... maar jou pen (rekenaar ABC knoppies) veg voortuit ...

hierdie woorde ... Uiteindelik kronkelpad my hart na die dagbreek van die vorige eeu.  is vir my die highlight van jou talentvolle manier om in woorde mens vas te gryp en saam te sleep na daar waar jy is .. of dit in vandag / more of gister is - as leser het ons geen keuse nie behalwe om te saam!

ek sal ook graag die storie wil voeg by Hoop Fluister as dit in order is met jou ...

en weereens wil ek vir jou se ... jou stories behoort in 'n prag boek van hul eie ...  :love7:
« Last Edit: June 17, 2012, 10:47:36 AM by PM »
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: Net drie dae... Ah Willa se voorstel!
« Reply #1 on: June 16, 2012, 10:09:11 PM »
dankie dierbare vriendin.    :love7:  
jy kan maar kry, want ek sal nie gou by 'n eie kortverhaalbundel uitkom nie, finansies het nou 'n 1000km duik gevat en daai tonnel is baie lank.    :crybaby2:  

 PM, jy moet biki uitwerk hoeveel stories ek kan laai, weet iewers moet ek plasingstarief afstaan    :dontknow:  

 :grommit:
« Last Edit: June 17, 2012, 10:48:14 AM by PM »
adéle  :grommit:

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Net drie dae... Ah Willa se voorstel!
« Reply #2 on: June 17, 2012, 08:06:35 AM »
Ek en 'n vriendin is besig om 'n tydskrif saam te stel (eers net eletronies en later in druk)
as jy wil - kan ons vir jou stories spasie gee elke maand.

Ons wil juis ook hoor of Raaitjie vir ons 'n kolom oor Digstrukture sal doen en moeder PM .... wag ek mag nie eintlik veel se totdat alles nie klaar gesort is nie ...
maar ons wil elkeen van julle nader ... daar is 'n hoekie vir baie ....

in die begin gaan dit nie juis geld in bring nie ... want ons gaan eers die lesers moet opbou ... maar in tyd sal dit lonend word :-) ons het wel 'n plan van aksie van hoe dit ons eintlik niks, behalwe tyd, gaan kos om dit op die been te bring ... ek sal later meer terug voer kom gee.

Willa
« Last Edit: June 17, 2012, 10:46:55 AM by PM »
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Net drie dae... Ah Willa se voorstel!
« Reply #3 on: June 17, 2012, 08:15:21 AM »
Adele - ek het nog 'n plan - maar ek wil nie veel se nie .. net vra dat jy en die forum my vertrou -
as dit reg is met PM .. kom plaas soveel moontlik stories.

Kan elke forumfamilielid dan net seker maak die taalgebruik ens is in order.
En ons kunstige illustreerders/photograwe - offer by elke storie jou idee van 'n gepaste illustrasie/photo (copyreg bly die kunsternaar sin - so bring dit aan)

net moontlik - het ek 'n plan wat almal sal toelaat om eie bundels/boeke beskikbaar te stel, sonder veel uitgawes ...

Omdat dit 'n toetsloopie is - wil ek het ons moet alles gratis doen vir Adele ...

maar dan met 'n volgende boek kan ons koppe saam sit vir redelike vergoeding vir elkeen se deel ... maar omdat ek nie seker is dis foolproof nie - vra ek dat almal my vertrou en dat ons vir 'n toetsloopie al ons talente gratis beskikbaar maak vir 'n vriendin wie se talent deur meers as net ons gelees moet word ...

ons kan ook, as dit werk - dan deure oopmaak vir 'n wyer gemeenskap van skrywers ...

nou ja - kom ons kyk of julle die mal-rooi-kop kan vertrou ... PM moet ook net se of dit okay is of Adele soveel moontlik van haar stories gratis kan kom plaas
en by elke storie, die kunsternaars onder ons  'n photo/illustraise plaas wat hulle bereid is om gratis te laat print (met copyreg intack en die reg om hul kunswerk ook elders te gebruik)  alle kunswerk/photos moet ook beskikbaar wees in 600 dpi of higher ... ons sal 'n plekkie skep waar die groot files gelaai so kon word, as jou kunswerk vir die storie aanvaar is ...

maar dis al wat ek bereid is om vir nou te deel ... so vertroue gaan 'n grootrol speel ...

ek sit my skills ook helemal gratis in vir hierdie toetsloop (so van my kant sal daar geen kostes wees nie)
« Last Edit: June 17, 2012, 10:46:03 AM by PM »
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Net drie dae... Ah Willa se voorstel!
« Reply #4 on: June 17, 2012, 10:51:39 AM »
Ek het hierdie gesprek losgemaak van Adéle se storie. 

Al die bydraes wat boek toe gaan is gratis. 
As Ah Willa en Jan Dink vir ons die forum gratis huisves dat lig ons die bybetaling vir die plasings in die eie plekkies.  Hoe klink dit?
« Last Edit: June 17, 2012, 11:05:27 AM by PM »
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Net drie dae... Ah Willa se voorstel!
« Reply #5 on: June 17, 2012, 10:59:38 AM »
so ver ek kan sien is dit by voorstelle  :toothy4:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Net drie dae... Ah Willa se voorstel!
« Reply #6 on: June 26, 2012, 12:31:48 AM »
Ek sal help waar ek kan Willa  :icon_salut: PM jou voorstel klink puik! Willa sterkte en voorspoed met alles wat julle beplan en wil aanpak.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Net drie dae... Ah Willa se voorstel!
« Reply #7 on: June 26, 2012, 08:06:04 AM »
Ons huisves die forum met liefde - so geen betaaling aan ons verskuldig nie  :toothy4:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Net drie dae... Ah Willa se voorstel!
« Reply #8 on: June 27, 2012, 06:53:39 AM »
En hier kom agter-os eers weer by.
Wat gaan hier aan?  Het ons 'n boek-swangerskap? Dis nou behalwe Boek2.
Is dit 'n boek vir slegs Adele se stories of vir almal.
En dan word daar weer gepraat van 'n online tydskrif.
Jammer, maar die dinge gaan my verby as ek nie elke dag lees nie.

Be kind to me, I'm an  :angel8:
elle

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Net drie dae... Ah Willa se voorstel!
« Reply #9 on: June 27, 2012, 09:42:08 AM »
Die online tydskrif is 'n projek van my en 'n vriendin Engeletjie  - nie 'n forum projek nie

Die hulp wat ek aangebied het vir Adele vir haar eie stories ... sal ek ook aanbied vir enige forum-familie-lid wat sy/haar eie gedigte/stories in 'n eie boekie wil publiseer - maar dit sal ook net online wees - elektronies .... met die moontlikheid om dit te laat print.
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w