Author Topic: Eufemisme  (Read 4587 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 9114
  • Gender: Female
Eufemisme
« on: April 27, 2012, 04:18:46 PM »
Eufemisme - eu-fe-mis’me- is ʼn versagtende woord of uitdrukking wat die felheid daarvan verbloem.
In stede van te sê dat iemand ʼn dief is, sê ons hy/sy het lang vingers,
of iemand het sag heen gegaan. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 9114
  • Gender: Female
Re: Eufemisme
« Reply #1 on: July 30, 2018, 01:46:07 PM »
My Tant Anna het stil heengegaan
ons het haar begrawe,
maar haar vingers hang langsaan.

Skuus, ek kon dit nie weerstaan nie.  Ha-ha. 
Om te weet is om te verstaan.