Author Topic: Die webblad  (Read 4617 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Die webblad
« on: April 22, 2012, 07:02:29 AM »
Ah Willa is in beheer van die webblad.  Ek sou graag wou sien dat daar 'n afdeling geskep word vir die ouens se kunswerk. 
Kom sê asseblief vir ons hoe julle dit wil hê.
Elke kunstenaar se werk kan 'n afdeling kry.  Help asseblief.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Die webblad
« Reply #1 on: April 22, 2012, 09:58:28 AM »
PM daar moet ook nog inligting op die tuisblad kom en die meer oor ons blad

plus ek moet 'n foto en 'n beskrywing van RK&V (eerste boek) kry om by die bestel vormpie te sit

Alle kunswerke moet in 72 dpi na my aangestuur word vir die webtuiste (onthou net - vir print - moet die dpi tenminste 300 dpi of meer wees)
Die beskrywing wat jy by jou kunswerk wil sien en die Title van jou kunswerk

Wat ons kan doen, is om 'n afsonderlike blad oop te maak vir elke kunsternaar met 'n album op die blad - amper soos wat ons met March Empire gedoen het - elke diens het 'n eie album ....  http://www.marchempire.com


Ons kan ook 'n Afdeling he vir Boeke deur lede - ons weet Naas se boek is gereed - ons wag net vir 'n voorblad van hom en inligting wat ons vir hom kan opsit - hy moet self die text voorsien :-)  Ek sal dit laat mooi vertoon op die webtuiste :-)  Naas gee vir my 'n Telno en e-mail wat mense kan bestellings bymaak - dan sal daar ook so 'n bestel vormpie wees - die inligting sal na die email gaan wat jy verskaf.

Ons benodig ook 'n gekroonde gedig vir April en dink sommer klaar aan een vir Mei -

http://afrikaanseforum.co.za

As die inligting mooi op die webtuiste is - sal ek die webtuiste ook begin link met sites soos http://www.dieknoop.co.za/  en vele ander - maar dan moet ons iets werklik het om te wys ;-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Die webblad
« Reply #2 on: April 23, 2012, 04:22:51 AM »
Baie dankie Wils.  Ek sou ook baie dankbaar wees as ons die tikfoute wat tans op die Webblad is dringend kan regruk. 

Nie lede moet eers aansoek doen - gaan na die webtuiste en vul die aansoekvorm in. Weens die feit dat ongewesnde elemante ook op die Internet rondkuier, moet almal wat wil deelneem aansoek doen om lidmaatskap.

Ouens, help 'n bietjie met die proeflees asseblief en wys vir ons nog puntjies uit.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Die webblad
« Reply #3 on: April 23, 2012, 10:36:51 AM »
Dit lees nou so : Nie lede moet eers aansoek doen - gaan na die webtuiste en vul die aansoekvorm in. Weens die feit dat ongewensde elemente ook op die Internet rond kuier, moet almal wat wil deelneem aansoek doen om lidmaatskap.


Plaas asb die regte bewoording vir my hier - dan copy en past ek dit net - dan maak ons seker my einstein breins maak nie foute op die blad nie
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Die webblad
« Reply #4 on: April 24, 2012, 07:04:52 AM »
Dit lyk vir my reg so Wils.  Op die bestelvorm het jy betaling met twee aa's gespel.  Sodra ek in die Kaap is sal ek en jy saamkuier om die klein foutjies uit te sorteer wat jy maak.  Dit sal baie makliker wees om te verstaan as jy die verskil hoor. Jy kan my weer help met die Ingelish!  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Die webblad
« Reply #5 on: April 27, 2012, 11:52:29 AM »
 :sign10: my Inglish gramatika laat ook veel te wense oor ha ha ha ...  :icon_cheers:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Die webblad
« Reply #6 on: April 27, 2012, 03:40:19 PM »
Sodra ons mekaar verstaan is daar nie pyne nie.
Kyk asseblief ook vir my na  "aanlynwinkeltjie". 
Waar was jy, ek het jou gemis!  :love7:
Om te weet is om te verstaan.