Author Topic: Input asb - wil die ook vir Boek 2 plaas  (Read 3444 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Input asb - wil die ook vir Boek 2 plaas
« on: April 04, 2012, 08:13:52 AM »
Dis nou as julle dink dis goed vir boek 2  - ek gaan 'n paar engels en 'n paar afrikaanse gedigte plaas - op my forum hoekie sal ek meer gedigte plaas .. as daar van hulle is wat julle dink ek vir die boek 2 moet gebruik ... laat weet my dat ek hulle vir die bytels en hammers bring asb ...

bytels en hammers asb ... ek sal dit baie waardeer:


Die  Malemma Dilemma

Uitgesoek om die jeug te lei,
gebou om Mbeki te verkul -
'n dilemma wat die jeug verlei!
Vrede en voorspoed is verruil
vir haat tussen oud en jonk!

Lank was hulle tjommies,
gedink die ander is dommies -
nou skop die een die ander uit!
Die monster skreeu 'n vloek gefluit ...
Voorspoed se hoof hang skaam,
oud en jonk het vrede begaan!

Hierdie Malemma Dilemma's
lê gesaai oor die reënboog heen.
In die nagte huil die mamma's
oor die oorlogswolke wat reën
en dreig om kindwees te vermoor
tot niks mooi-wees niemand bekoor!

In die helder daglig lag jy onbeskof.
Wat hy geplant het, weier hy om te oes!
Maak nie saak wat die monster verwoes;
op die regte tyd het hy sy gunstige stof
in die oë van jou meerdere gespoeg ...
en nou lê al die vrede verby moeg

Jy staan voor alleman, elke dag,
met 'n geplakte masker wat aandag
wegtrek van die wit gepleisterde graf
waar vrede en voorspoed nou versoen;
die bloed op jou hande agter wit handskoen ...
die siel van jou land het jy so gebluf!

Een ding het jy nie mooi verreken,
of dalk het jy net gereken
dat dit nie op jou van toepassing is nie;
dat dit nie vir jou sal inhaal nie!
Spoedig gaan jy moet berou
of vir jou sondes ewig verrou!

© Ah,Willa!
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w