Author Topic: Re: Boek 2 bespreking  (Read 6800 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Boek 2 bespreking
« on: March 25, 2012, 08:52:47 AM »
Ek was vir 'n lang ruk nie hier op die Forum nie.

Ek sien julle praat van 'n bundel...
Lig my in asseblief.
Is dit 'n bundel waarin almal van ons kan deelneem of is dit net jou bundel, PM?
Is daar nog 'n Boek oppad?

Wat gaan in die Bundel en wat in die Boek?

Moet weet, want dan moet ek fokus kry en dit van Boek na Bundel verskuif of andersom.

elle

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Boek 2 bespreking
« Reply #1 on: March 25, 2012, 09:22:24 AM »
As ek dit nie mis het nie - is dit weer 'n boek soos Rooi Kaggelvuur  :snorting:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Boek 2 bespreking
« Reply #2 on: March 25, 2012, 11:15:30 AM »
Dit is 'n opvolg op RK&Vers.  Boek 2. Presies dieselfde konsep.  Ongelukkig sal ek net die prys moet aanpas na 'n R100.00 per bladsy om die boek se verkoopsprys op R250.00 vir die deelnemers te hou. Dit sluit dan ook die grafiese kunswerk in. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Boek 2 bespreking
« Reply #3 on: March 25, 2012, 02:29:15 PM »
Wanneer moet die R100.00 per blad betaal wees?
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Boek 2 bespreking
« Reply #4 on: March 26, 2012, 08:09:40 AM »
Elke ou bespreek sy bladsye en kan betaal soos wat dit hulle pas.  Voor die boek drukkers toe gaan moet almal se geld in wees.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Boek 2 bespreking
« Reply #5 on: March 26, 2012, 10:56:58 AM »
ek gaan dan 6 bladsye neem ...
kan jy vir ons se hoe wyd op die A4 jy kan werk ...

ek sal bv sulke goedjies vir jou wil stuur .. ek het die een voorberei vir my webtusite

hierdie image is nie goed vir print nie - dis maar 72 dpi - maar ek het dit in 600 dpi geskep - dis 'n baie groot file - so ek sal dit per CD na jou e-pos


Hierdie gedig is toevallig deel van Hope Heals Heart project en is die laaste song op die CD (die woorde so bietjie aangepas vir die lied)

double click die image om dit darem grooter te sien :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Boek 2 bespreking
« Reply #6 on: March 26, 2012, 10:59:42 AM »
double click werk nei hier nie :(

left click met die pc mouse and open in new tab (window) dan kan jy dit lees :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Boek 2 bespreking
« Reply #7 on: March 26, 2012, 12:36:24 PM »
Die boek is "landscape".  Julle stuur dit maar net vir my en ek sal dit inpas soos nodig.  Met die vorige boek het ek probeer dat die ouens dit self doen, maar dit het vir my baie kopseer besorg. 
Hoe hoër die dpi is hoe beter is die kwaliteit.  300 dpi of meer is goed.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Boek 2 bespreking
« Reply #8 on: March 26, 2012, 01:34:39 PM »
Maar wat is die margin wat mens moet los vir die binding? 

Ek sal dit in May dan vir jou sommer hier kan gee as jy hierdie kant is ...   - ek kan dan twee of meer gedigte langs mekaar op die A4 kry :-)
ek werk maar op 600 dpi, en as dit dan na die tyd aangepas word, word quality nie so aangeraak nie
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Boek 2 bespreking
« Reply #9 on: March 26, 2012, 02:32:05 PM »
Jy vra my nou 'n ding!  Die kantlyn werk bo en onder en op die eerste bladsy aan die linkerkant en die tweede bladsy aan die regterkant. Ek het dit maar net met die oog geskat! 
Die ouens het vir my die prente of foto's apart van die skryfwerk gestuur en dan het ek maar gekyk hoeveel ek op 'n bladsy kon inkry. 
Ek kies dan self die font en die grootte om alles mooi gepas te kry.
Ek werk met Powerpoint 10.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Boek 2 bespreking
« Reply #10 on: March 26, 2012, 04:16:37 PM »
Ek moet dan soos die ander maak - anders gaan dit vir jou nag word :-)

Waar moet ons ons werkies vir jou laai en in watter rekening moet ons die betaalings plaas
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Boek 2 bespreking
« Reply #11 on: March 27, 2012, 06:33:44 AM »
Die betaling kom in die Afrikaanse Forum se rekening. Jou naam - Ah Willa - is die verwysing.  Die banknommer is onder "Betalings en Bankbesonderhede".
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Boek 2 bespreking
« Reply #12 on: March 27, 2012, 12:08:54 PM »
Neem aan dit wat ek op die voorblad kry - het ek dit reg?

Die Afr Forum
Capitec Bank
Tak 470010
Rekeningnommer: 1259004501

Gebruik jou gebruikersnaam op die forum as verwyssing.
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Boek 2 bespreking
« Reply #13 on: March 27, 2012, 12:14:30 PM »
Dit is hy daai matertjie.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Boek 2 bespreking
« Reply #14 on: March 27, 2012, 12:16:42 PM »
Gaan jy 'n nuwe huisie oop maak vir boek twee - waar ons ons werkies kom plaas vir keuring - of email ons dit net vir jou ??
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w