Author Topic: daarshy nou  (Read 2736 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
daarshy nou
« on: March 04, 2012, 05:54:30 AM »
so ja nou kan ek darem loer wat hier gebeur en ook my bydraes gee.

vir die wat wonder wie ek is.....hou aan wonder tot jy uitvind.......

in elk geval dit gaan goed, ons slaap in ons eie huis, en ons het 'n binnebraai in ons slaapkamer plus 'n yskas met drank en 'n vrieskas met vleis en ander een met seekos.

die mense is goed vir ons en ons kyk vorentoe.

sal later i foto van my bakkies oplaai en meer vertel, eers gou kerk toe gaan en dan by pelle gaan braai wat ook so paar klappe van die lewe gekry het die laaste 3 maande.

sal vanaand se kant kyk of ek kan foto(s) opsit van die laaste paar weke se gebeure.




Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: daarshy nou
« Reply #1 on: March 05, 2012, 05:21:01 AM »
Weereens welkom AB, die ouens sal gou weet dat jy Lox is.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: daarshy nou
« Reply #2 on: March 05, 2012, 10:50:25 PM »
AB/Lox ala Stoffeltjie welkom welkom. So pas na die fotos gekyk so verskoon die gesnuif sebliefie. My gemoed loop oor  :icon_bigsmurf: Drukkie vir jou en vroulief mater!

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: daarshy nou
« Reply #3 on: March 09, 2012, 04:55:45 PM »
dankie rita, ons pars dat dit bars het nie eers tyd om my agterent te draai nie, is net aanhou en volhou en bekhou, maar die bessies val lekker, ons kla niks.