Author Topic: 14/2/12  (Read 7959 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
14/2/12
« on: February 14, 2012, 09:06:06 PM »
Dis daai dag van liefde en saamwees. My vrou werk en ek sit en gesels met myself op die forum.



 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: 14/2/12
« Reply #1 on: February 14, 2012, 09:07:18 PM »
Hello self. Ek sien jy is ook alleen. Kom sit hier by my dan is ons saam alleen.




 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: 14/2/12
« Reply #2 on: February 14, 2012, 09:08:03 PM »
Wat het jy heeldag gedoen?



 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: 14/2/12
« Reply #3 on: February 14, 2012, 09:10:47 PM »
Aag, nie veel nie. Net met myself gesels. Moet se, dit was nogal 'n insiggewende gesprek. Ek het lank gepraat en niks gese nie. Maar wag dat ek gou die skrywe post voor iemand dalk wil saampraat.



 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: 14/2/12
« Reply #4 on: February 14, 2012, 09:11:34 PM »
Nou wie dink jy sal nou met ons twee wil praat?




 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: 14/2/12
« Reply #5 on: February 14, 2012, 09:13:57 PM »
Aag, seker maar niemand nie. Dink jy ons asem stink? Of dalk het daar 'n hartbom erens ontplof en nou is ons die enigste oorlewendes?



 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: 14/2/12
« Reply #6 on: February 14, 2012, 09:15:46 PM »
Nee. Ek het niks gehoor nie. Miskien was dit chemiese oorlogvoering en nou moet ons weer die die mensdom red soos Noag.




 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: 14/2/12
« Reply #7 on: February 14, 2012, 09:17:26 PM »
Maar hoekom is ons dan nie ook dood van die gas nie. Dink jy dis omdat ons so handsome is dat die gas nie op ons gewerk het nie?


 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: 14/2/12
« Reply #8 on: February 14, 2012, 09:19:08 PM »
Nee Man! Dis omdat ons so verdomp alleen is op 'n aand soos vanaand. Daai gas het ons nie raakgesien nie.



 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: 14/2/12
« Reply #9 on: February 14, 2012, 09:20:36 PM »
Magtag! Selfs die gas wil niks met ons te doen he nie.



 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: 14/2/12
« Reply #10 on: February 14, 2012, 09:22:42 PM »
Ek en jy beterder nou gaan slaap. More gaan 'n laang dag wees en ons gaan al ons krag nodig he want al die ander mense gaan dik kopseer he.
Nag ou grote.


 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: 14/2/12
« Reply #11 on: February 14, 2012, 09:24:35 PM »
HEI! Wie's jou ou grote. Jou simpel aap. Se net weer ek is vet dan praat ek nooit weer met jou nie.


 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: 14/2/12
« Reply #12 on: February 14, 2012, 09:25:52 PM »
O ffvelskoen. Nou's ek nog de hel in vir myself ook met wie gaan ek nou gesels?



 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 14/2/12
« Reply #13 on: February 14, 2012, 09:38:52 PM »
As jy nog nie gaan slaap het nie kan jy maar met my gesels, ek is ok alleen.
Om te weet is om te verstaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 14/2/12
« Reply #14 on: February 14, 2012, 09:44:20 PM »
Nee wat, ek sal ook maar moet gaan slaap, lyk my ou grote het moed opgegee.  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.