Author Topic: Wat sou jy graag in die toekoms nog wou leer?  (Read 7925 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: Wat sou jy graag in die toekoms nog wou leer?
« Reply #15 on: February 13, 2012, 11:52:35 AM »
hehe ek weet... mamma kla gereeld dt ek nognie soontoe gegaan het nie, ek kry gratis lesse oordat ek die masjien het. maar ek kry nie rerig tyd nie, sal maar tyd moet maak
*The one and only AWESOME-EST


Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Wat sou jy graag in die toekoms nog wou leer?
« Reply #16 on: February 13, 2012, 01:35:13 PM »
Dit voel vir my ook of die dae so drie-drie gelyk verbygaan.  Ons geniet die tydjie hier in die Kaap 'n walvis uit die see uit!  :icon_biggrin:
Ons is die gelukkigste mense in die hele wêreld om sulke wonderlike vriende te hê.  :hello2:

Ja, dit is so, 'n mens moet mooi kophou en goed beplan, anders kry jy nie gedoen wat gedoen moet word nie.
Om te weet is om te verstaan.