Author Topic: Insrywings vir die gedigkompetisie.  (Read 13701 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Insrywings vir die gedigkompetisie.
« Reply #15 on: March 06, 2012, 08:59:16 AM »
Raaitjie, hier is jou  :love3: en 'n (((Raaitjie))) vir jou.

Willa, dit is pragtig en ons sal dit baie graag so wil doen.  Baie dankie vir jou inset.
Nou sal ek 'n afdeling moet skep daarvoor.  Gee net 'n rukkie kans.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Insrywings vir die gedigkompetisie.
« Reply #16 on: March 06, 2012, 02:44:25 PM »
Dit kan op die webtuiste wees :-)  soos 'n vertoonstuk vir wat in die forum gebeur :-)  :love7:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Insrywings vir die gedigkompetisie.
« Reply #17 on: March 06, 2012, 10:15:56 PM »
Oeee dit is 'n pragtige jassie wat jy om die woorddis gehang het Willa! Duisend dankies vir my drukkie PM. Ek dink hierdie afdeling gaan nog baie gewild word en met Willa se kreatiewe agtergronde 'n ware oogfees XXX

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Insrywings vir die gedigkompetisie.
« Reply #18 on: March 08, 2012, 09:53:26 AM »
Dit is 'n baie goeie idee Willa.  Baie dankie vir jou hulp en jou inset.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Insrywings vir die gedigkompetisie.
« Reply #19 on: March 25, 2012, 08:55:51 AM »
Ek moet ook nou hier opvang.
Gaan daar nog 'n digkompetisie wees of is dit van die baan?

As daar is, wanneer is die sluitingsdatum?

Ons weet dat daar nie meer 'n prys is nie, of so neem ek aan, maar dit hoef nie die kompetisie te stuit nie.

elle

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Insrywings vir die gedigkompetisie.
« Reply #20 on: March 25, 2012, 09:20:56 AM »
PM sal seker so gou sy kan hier kom inset gee - hulle is tans uit die land, nie seker hoe gereeld sy internet toegang gaan he nie ... maar ek is seker die kompetisie gaan voort ...  :love7:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Insrywings vir die gedigkompetisie.
« Reply #21 on: March 25, 2012, 10:44:36 AM »
Hier's ek weer.   :icon_biggrin:
Iewers het ek gesĂȘ dat die gedigkompetisie sal voorgaan en die sluitingsdatum het verskuif na die einde van Maart.  Die onderwerp het verander na 'n "algemene onderwerp".  Met ander woorde, julle kan gedigte instuur met enige onderwerp. 
Met die hikkings wat die forum ondervind het, het die tyd ons ingehaal.
Op my lysie het ek net Angelica, Fransi en een van WW se gediggies vir die kompetisie.  Ouens, stuur vir my julle gedigte na pm@afrikaanseforum.co.za voor die 1ste April, om in aanmerking te kom vir die kompetisie.
Ek sal alles plaas daarna, dan kan julle stem vir die wengedig.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Insrywings vir die gedigkompetisie.
« Reply #22 on: March 26, 2012, 06:24:59 AM »
Dankie PM.
Hoop julle het gesettle en dat die rotte nog vrylik rond beweeg.
Groete vir Hannes.

elle