Author Topic: Varkworsies in 'n kombersie  (Read 3618 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Varkworsies in 'n kombersie
« on: January 30, 2012, 01:18:46 PM »
Varkworsies in 'n kombersie

Klits saam
125 gram koekmeel
2 Eiers
Sout
Swart peper
300 ml melk
1 Gekapte stingelui

Bak 8 varkworsies in 'n klein bietjie olie in 'n oondvastebak teen 200 grade C tot bruin.
Giet die beslag oor en bak 25 tot 30 minute lank, tot gaar en bros.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: Varkworsies in 'n kombersie
« Reply #1 on: January 30, 2012, 08:51:49 PM »
this one i shall try
*The one and only AWESOME-EST