Die kuierstoep > Die Gorrel plek

Medical advice

(1/2) > >>

adele:
Twee dommies loop deur 'n weiveld.

Een van hulle hurk by 'n bol nat beesmis, druk sy vingers daarin en smeer dit oor sy lippe.

"Sif ou, hoekom doen jy dit?", vra die tweede.

"Ek het gebarste lippe" antwoord hy terug.

"So help dit daarvoor?" vra die eerste een weer.

"Nee, maar dit keer dat ek my lippe lek"

Angelica:
Ek sal NOOIT weer my lippe lek nie.  Nie eens na 'n honderd jaar nie.
Giggles...

Naas:
Twee dronkies op die strand sien 'n bol mis.
1ste: Daai lyk nes mensmis.
2de: Jy's reg. Lyk my ok soos mensmis.
1ste steek sy vinger daarin en ruik daaraan: Dit ruik ok soos mensmis.
2de doen dieselfde: Jy's reg. Dit ruik soos mensmis.
1ste vryf dit tussen sy vingers. : Dit voel ook soos mensmis.
2de: jy's reg. voel soos mensmis.
1ste lek sy vinger: Dit smaak ok soos mensmis.
2de: jy's reg. Smaak soos mensmis.
1ste: Dit is mensmis.
2de: jy's reg. dis ok maar goed ons hettie daarin getrap nie.



 :icon_bigsmurf:

PM:
Joe, hulle kan bly wees.   :icon_biggrin:

Meraai vannie Baai:
Hahaha, as 'n gas nie besig was om die onderwerp te print nie het ek dit gemis  :hello2:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version