Author Topic: Boek No 2...  (Read 14146 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: Boek No 2...
« Reply #15 on: June 01, 2013, 09:31:55 PM »
ek lees en soek gedagtes, maar julle ander kan mos ook saamskryf ...

 :grommit: 
adéle  :grommit:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Boek No 2...
« Reply #16 on: June 02, 2013, 09:02:00 AM »
Julle het twee dae tyd.  Dinsdag gaan die boek drukkers toe.  Die ouens wat nog nie hulle laaste bladsye gestuur het nie sal ongelukkig moet wag vir boek 3.  Daar is al baie werk in. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Boek No 2...
« Reply #17 on: June 20, 2013, 01:00:16 AM »
PM ... ek en Andre het so lank laas met jou gepraat ... is nou nie so mooi op hoogte nie ... lyk my boek is reeds na drukkers toe ...

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Boek No 2...
« Reply #18 on: June 21, 2013, 06:31:15 AM »
Wils, sodra ek die proefboek ontvang begin ek met proeflees en die finale verstelling aan spasies en agtergrond wat dalk nie lekker wil saamwerk nie.  Ek sal dit waardeer as elke persoon sy werk finaal deurgaan en seker maak dat daar nie foute in is nie. 
Om te weet is om te verstaan.