Author Topic: PhotoScape 3 (Impressionistiese foto kuns)  (Read 4430 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

  • Guest
PhotoScape 3 (Impressionistiese foto kuns)
« on: October 19, 2011, 01:13:10 AM »
 :toothy4: Klop klop! Moenie skiet nie hoor .... is net ekke. Terug na 'n 'vals alarm' vir eers met 'n vraggie fotos in ons familie album en natuurlik hope pret met die program terwyl ons nie internet beskikbaar gehad het nie. Wil gou vir julle wys hoe 'n mens nagfotos kan omtower in 'impressionistiese foto kuns'

Outop het bietjie met sy kamera gespeel terwyl hy nagfotos geneem het. Toe speel ek met die 'geflopte fotos' op die program voor hy dit kon uitvee LOL. Het by Filter 'Pictorialization' gekies en toe vanuit die menu 'Impressionistic' gebruik. Na ek tevrede was met die nuwe beeld - dit gesave,  en toe weer oopgemaak. Daarna het ek by 'Distort' die 'fisheye funksie' gebruik. Speel maar met al opsies daar. GROOT PRET!

Die 1ste foto wat ek gebruik het van Outop:


Program ingespan en nou lyk dit so:
« Last Edit: October 19, 2011, 01:30:27 AM by Meraai vannie Baai »

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: PhotoScape 3 (Impressionistiese foto kuns)
« Reply #1 on: October 19, 2011, 01:19:35 AM »
Met hierdie poging het ek met die verstellings van 'Glasstile' gespeel asook o.a die 'Backlight' funksie.

Outop se foto:


Program foto:
« Last Edit: October 20, 2011, 03:52:24 AM by Meraai vannie Baai »

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: PhotoScape 3 (Impressionistiese foto kuns)
« Reply #2 on: October 19, 2011, 02:14:44 AM »
Ek sukkel my alie af vandag met die forum. Het nog 'n funksie gewys maar dit het net verdwyn hehehehe. As ek probeer om weer te plaas se die adminspook vir my jy het reeds hierdie onderwerp geplaas maar die ouvrou het seker halfblind geworre van al die Goue Kus Sonstrale  :evil6:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: PhotoScape 3 (Impressionistiese foto kuns)
« Reply #3 on: October 19, 2011, 07:16:54 AM »
Wow!  Dit is mooi.  Ek hou daarvan.

Ag nee, ons dag die kleinding is al daar.  Sterkte vir julle.  Onthou, klein babatjies kan nog nie tel nie. Wees maar geduldig.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.