Author Topic: Die hoof het die hoof in sy kantoor ingeroep  (Read 16400 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Die hoof het die hoof in sy kantoor ingeroep
« Reply #15 on: March 25, 2020, 09:36:29 PM »
"Lock down" beteken nie jy mag nie op jou rekenaar werk nie.   :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: Die hoof het die hoof in sy kantoor ingeroep
« Reply #16 on: March 26, 2020, 06:16:42 AM »
hallo lief PM, jammer jy was olik, mag jy nou baaaie beter voel. en sowaar, my skoottoppie by name Kiewiet, wil nie lock down nie .... :toothy4:
adéle  :grommit:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Die hoof het die hoof in sy kantoor ingeroep
« Reply #17 on: March 31, 2020, 10:17:56 PM »
Ag dankie tog my lief vriendin.  'n Groot hoera vir Kiewiet.   :hello2:
Hier by ons is dit maar stillerig.  Jammer vir die ouens wat nie besef hoe ernstig die "kroonvirus" is nie.  Hoe weier jy  besoekers wat uit die goedheid van hul harte 'n draai kom maak om te verseker dat dit goed gaan met jou?  :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.