Author Topic: 10 gratis gedigte...  (Read 3030 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
10 gratis gedigte...
« on: October 06, 2011, 01:00:00 AM »
Ek wonder of julle dit raak gelees het.  Daar is tien gratis spasies vir elke ou wat deelgeneem het aan die boek.
Plaas jou gedigte of kortverhale, ek sien uit daarna om dit te lees.   :pottytrain2:  ag ekskuus, ek bedoel  :bootyshake:      :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: 10 gratis gedigte...
« Reply #1 on: October 06, 2011, 05:57:01 AM »
Dankie baie baie matertjie. Jy is  :angel4: