Die Afrikaanse Forum

Die Klaskamer => Hoe werk die program? => Topic started by: PM on October 03, 2011, 08:58:01 AM

Title: Hoe werk die program?
Post by: PM on October 03, 2011, 08:58:01 AM
Hier het ek 'n afdeling geskep vir die slim ouens wat weet hoe programme werk en hulp kan verleen aan ouens wat graag wil leer hoe.  Kom plaas die onderwerp of vra wat jy graag wil weet, ons het kundiges hier wat al jou vrae kan be-antwoord.