Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on October 03, 2011, 07:32:37 AM

Title: Knieknik buig eerbiedig
Post by: Meraai vannie Baai on October 03, 2011, 07:32:37 AM
 Naas het die gebaartjie verwoord :notworthy: In engels "curtsey" - Knieknik(buig) eerbiedig
Title: Re: Knieknik buig eerbiedig
Post by: PM on October 03, 2011, 07:39:26 AM
Knieknik is 'n baie mooi woord.  Ek knieknik vir almal van julle. Sal ek dan kan "handsnip" as ek julle salueer?
Title: Re: Knieknik buig eerbiedig
Post by: Meraai vannie Baai on April 30, 2016, 11:39:48 PM
 :hello2: Ek misssssss julle fiskriklik!
Title: Re: Knieknik buig eerbiedig
Post by: PM on May 04, 2016, 07:42:31 PM
Wens ek kon die klomp energiepille injaag!  Sommer 'n handvol vir myself ook.
Dalk kan dit werk:
Stel 'n lys op van name wat goed is op verskillende opskrifte, topics, onderwerpe of wat 'n mens dit ookal noem.  Dan vra jy elkeen om daardie afdeling te behartig.  Soos moderators.  (Skryf ek nou soos Daleen Mathee!  Gie-gie!
Ek dink as elkeen 'n deel kan behartig sal dit wonderlik wees, wat dink jy Raaitjie, almal van julle. Wil julle self aanbied wat julle graag wil behartig?   Asseblief?
Title: Re: Knieknik buig eerbiedig
Post by: Meraai vannie Baai on October 12, 2016, 12:30:03 AM
En iewers het ek hierdie pragtige voorstel gemis PM! Net dalk sou dit ons gaste aanspoor om 'n  woordspoor te los - dalk kry hulle self lus om 'n afdeling te bewoord en aan die gang te hou  :notworthy: :icon_salut: