Die Afrikaanse Forum
Die Biblioteek => Kampstories => Topic started by: Anton Louw on February 07, 2020, 02:16:20 PM
-
Hierso die Kampforum artikel van ons lekker Januarie kamp aan die suidkus van Natal by TO Strand
BLADSY 1
(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/TO%20Strand%20Artikel%20bl%201%20rev%202.jpg)
BLADSY 2
(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/TO%20Strand%20Artikel%20bl%202.jpg)
BLADSY 3
(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/TO%20Strand%20Artikel%20bl%203%20rev%201.jpg)
(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/TO%20Strand%20Artikel%20bl%204.jpg)
https://www.kampforum.co.za (https://www.kampforum.co.za)
-
Pragtige plasing, dankie Anton :toothy4:
-
Dankie vir die deel. Heerlik saam gekuier hier op die forum. :notworthy:
-
My lus vir kamp loop by my kleintoontjies uit en maak plassies :toothy4: Duisend dankies vir deel kampmater Anton. :hello2: :notworthy:
-
Dit klink amper asof ons na die 1ste Junie "oor die grense heen" kan gaan. 'n Kuiertjie so by die water kan net lekker wees.