Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Naas se plek => Topic started by: Naas on December 02, 2019, 11:22:05 AM

Title: Gebore om dood te gaan
Post by: Naas on December 02, 2019, 11:22:05 AM
1ste Januarie word ‘n jaar gebore…
31ste Desember gaan hy dood.
Tussenin gebeur die lewe…

In pyn word lewe gebaar…
Met liefde gekoester en gegroei…
Wanneer Desember aanbreek…
Pyn… lyding… harsteer… afskeid…

31ste Desember is alles verby…
Die lewe het gebeur…
Verlange en vrae bly…
……………………………..???


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Gebore om dood te gaan
Post by: Meraai vannie Baai on December 03, 2019, 04:06:51 AM
Die lewe is hard my maat... kliphard en die meeste vrae gaan daar nooit antwoorde voor wees vir ons nie  :crybaby2: