Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Meraai vannie Baai on November 18, 2019, 12:05:02 PM

Title: Nuwe rekord getal besoekers: Most Online Ever: 474 (November 19 2019)
Post by: Meraai vannie Baai on November 18, 2019, 12:05:02 PM
Smaak my mos daar is lewe tussen die geraamtes in die forumgange. Dankie liewe lesers. Sou graag hand wou skud met elkeen en nooi julle nou maar vir 'n koffie  :coffee2: :icon_biggrin:

Title: Re: Nuwe rekord getal besoekers: Most Online Ever: 474 (November 19 2019)
Post by: Meraai vannie Baai on November 23, 2019, 10:28:55 PM
Most Online Today: 167. Most Online Ever: 474 (November 19, 2019, 11:00:02 AM)  :notworthy: :hello2: :headbang: :book1:

Title: Re: Nuwe rekord getal besoekers: Most Online Ever: 474 (November 19 2019)
Post by: PM on September 15, 2021, 02:06:14 PM
Agter die skerms wemel dit van lesers.   :hello2: