Die Afrikaanse Forum

Woordskuur => Die Woordkroeg => Topic started by: Meraai vannie Baai on January 17, 2019, 01:11:41 AM

Title: Opblaaspoppies en die twee ou omies
Post by: Meraai vannie Baai on January 17, 2019, 01:11:41 AM
(https://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Opblaasdollies.jpg)
Title: Re: Opblaaspoppies en die twee ou omies
Post by: Naas on January 17, 2019, 01:23:00 AM
Oor hallie haaaaa!  There goes my baaabieee...

 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Opblaaspoppies en die twee ou omies
Post by: Meraai vannie Baai on January 17, 2019, 01:28:08 AM
Ek het baie onvroulik gebulder en gedink die ene gaan ek steel en kom deel met julle Naas :headbang:
Title: Re: Opblaaspoppies en die twee ou omies
Post by: PM on January 22, 2019, 02:05:00 PM
Ag tog, dit is so goed.  Lag Hannes net so onvroulik!  Ha-ha.