Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Die Inligtingkantoor => Topic started by: PM on January 15, 2019, 07:34:27 PM

Title: Dankie Andre @ Truesoft
Post by: PM on January 15, 2019, 07:34:27 PM
Ek wil vir Andre baie dankie se vir sy hulp met my rekenaarprobleme.  As jy ooit iemand nodig het om jou forum te "host" (webwerfbehuising) dan is Andre van Truesoft jou antwoord.  Daar is nooit 'n probleem wat te groot is nie.  Andre is altyd daar om te help.
Andre, baie dankie vir al jou hulp, ek waardeer dit ongelooflik baie.   :love7: