Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Anton Louw on January 01, 2019, 05:53:51 PM

Title: VOORSPOED!
Post by: Anton Louw on January 01, 2019, 05:53:51 PM
Aan al die afrikaanseforum lede wens ek 'n voorspoedige en vrugtevolle 2019 toe!     :headbang:

Title: Re: VOORSPOED!
Post by: Meraai vannie Baai on January 02, 2019, 01:49:02 AM
Baie baie dankie, selfde ook vir julle mater. Geniet die res van jou vakansie. Ons is weer tuis en aan die woel.
Title: Re: VOORSPOED!
Post by: Naas on January 03, 2019, 07:34:18 AM
Voorspoed maters.

 :icon_bigsmurf:
Title: Re: VOORSPOED!
Post by: Meraai vannie Baai on January 03, 2019, 11:13:23 PM
Ynste symste ook vir jou Naas!