Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Kampstories => Topic started by: Anton Louw on November 14, 2018, 06:45:47 PM

Title: NKWE
Post by: Anton Louw on November 14, 2018, 06:45:47 PM
(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/Nkwe%20kampforum%20artikel%202016%20.jpg)
Title: Re: NKWE
Post by: Meraai vannie Baai on November 14, 2018, 08:30:19 PM
Ek verkyk my! Voel die rustigheid deur die pragtige fotos. Soos altyd is jou kamp-erf bo-baas Anton  :notworthy: :hello2:
Title: Re: NKWE
Post by: PM on November 15, 2018, 09:52:18 AM
Baie dankie vir nog 'n aflewering van spesiale kampplekke.  Ek geniet dit, al is dit net om te kyk en te wens.   :hello: