Die Afrikaanse Forum

Woordskuur => Gesegdes van toeka tot nou => Topic started by: PM on November 04, 2018, 03:57:15 PM

Title: Engelse uitdrukkings . . .
Post by: PM on November 04, 2018, 03:57:15 PM
Engelse uitdrukkings wat my laat glimlag.  As jy ook daarvan het, kom deel dit hier.


All day long - 
19 to a dozen -





Title: Re: Engelse uitdrukkings . . .
Post by: Anton Louw on November 04, 2018, 07:01:05 PM
Is dit nou omdat die engelse die bokke gister gewen het met rugby? :icon_bigsmurf:

2 wrongs don't make a right -
Title: Re: Engelse uitdrukkings . . .
Post by: Anton Louw on November 04, 2018, 07:03:22 PM
No man is an island -   :munky2:
Title: Re: Engelse uitdrukkings . . .
Post by: PM on November 04, 2018, 09:35:38 PM
O ja, ek lief daardie een.  Alleen kan ons dit nie maak nie. 
Title: Re: Engelse uitdrukkings . . .
Post by: Meraai vannie Baai on November 04, 2018, 11:08:10 PM
My tummy is not fat - the (l) is just silent like in f(l)at  :headbang: :`ip2:

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Why%20English%20is%20hard%20to%20learn.jpg)
Title: Re: Engelse uitdrukkings . . .
Post by: PM on November 05, 2018, 09:40:55 AM
Dit is baie oulik en plaas sommer 'n groot glimlag op my bakkies.   :hello: