Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on October 26, 2018, 04:41:01 PM

Title: Welkom Antoinette
Post by: PM on October 26, 2018, 04:41:01 PM
Baie welkom hier op die forum.  As jy enigsins inligting of hulp nodig het met die werking van die forum, kan jy gerus hier vra, of vir my 'n briefie in my e-pos gooi.  pm@afrikaanseforum.co.za


Voel asseblief vry om orals deel te neem en as jy 'n plekkie van jou eie wil hĂȘ om jou eie skryfwerk te plaas sal ek vir jou een skep.   :wave:
Title: Re: Welkom Antoinette
Post by: Anton Louw on October 26, 2018, 07:18:10 PM
Baie Welkom Antoinette!  Ek hoop jy gaan lekker gesels en lees hier oppie afrikaanseforum.co.za  :wave: