Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Lox on July 01, 2011, 02:19:14 PM

Title: botswana 1 d
Post by: Lox on July 01, 2011, 02:19:14 PM
enosi en sy vriende werk vir die Botswana regering, hulle bou paaie en hy is ‘n trekker drywer wat groot ‘n watertenkwa sleep. Eintlik het hy onwettig die trekker gebruik om ons te kom help.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%202008/0042Aongemaklikintrekker.jpg)

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%202008/0041AMF6180.jpg)

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%202008/0040AGenosiensyspan.jpg)


Ons ry toe ook die ompad en kom sowat 8 uur by die kamp aan. Die brood deeg rys al by die pot uit dat Alida vir ons van die uitloop deeg paar roosterkoeke bak.

Toe Albertus in die lig van die gaslamp staan sien ons toe 2 bloedsuiers op sy been wat opgeklim het terwyl hy daar in die water gestaan het dat die muskiete hom nie pla nie.

Foto A 0043.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%202008/0043Abloedsuier.jpg)
Op foto 0044 A
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%202008/0044Anabetragting.jpg)
kan die nabetragting gesien word



 en foto 45 A

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%202008/0045Abroodbak.jpg)
wys Alida wat brood bak en 2 roosterkoeke van die oorloop / uitloop deeg.



word vervolg
Title: Re: botswana 1 d
Post by: PM on July 01, 2011, 07:13:29 PM
Goeie genade!  Net betyds!  Baie baie dankie!

O liewe land, as ek daai bene in my sop moet kry eet ek nooit weer sop nie!   :sign10:
Title: Re: botswana 1 d
Post by: Lox on July 01, 2011, 08:29:43 PM
gelukkig kon ons met Genossie se hulp uitkom en lekker braai die aand en ook 'n lekker storie gehad om te kon deurpraat.