Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on September 21, 2018, 12:33:34 PM

Title: Welkom Christie
Post by: PM on September 21, 2018, 12:33:34 PM
Welkom Christie.  Hoop jy sal baie lekker kuier hier by ons op die forum.  Voel vry om orals saam te kuier.  Vra gerus hier as jy hulp nodig het. 
 :wav:
Title: Re: Welkom Christie
Post by: Anton Louw on September 21, 2018, 01:21:18 PM
Baie Welkom Christie!  :wave:

Waar kom jy vandaan?
Title: Re: Welkom Christie
Post by: Meraai vannie Baai on September 21, 2018, 01:27:35 PM
Welkom welkom. Ek weet hoe dit voel om vreemd te wees en jou voelers te probeer uitsteek. Amper of 'n mens weer in 'n nuwe skool of kollege is. Breek die ys en kom vertel ons 'n bietjie meer van jouself Christie. Hier is 'n magdom onderwerpe waar jy so bietjie meer oor die skrywers wat reeds deelgeneem het, kan agterkom wat die forumlede se hart laat klop.