Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Kom ons gesels sterre => Topic started by: Anton Louw on September 11, 2018, 03:03:39 PM

Title: Is die maan ook 'n ster?
Post by: Anton Louw on September 11, 2018, 03:03:39 PM
Hier is die foto's wat ek geneem het van die onlangse "Lunar Eclipse" 27 Julie 2018. 

My eerste toets foto..  Nog baie turbilensie in atmosfeer wat blurr veroorsaak het omdat die maan redelik laag was:
(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/20180727203425_IMG_2998-480x320.JPG)

15 min in eclipse in
(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/IMG_20180727_203544.jpg)

15 min later ...
(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/20180727211055_IMG_3017~2.JPG)

9:15 pm  hy kom nader ...
(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/20180727212630_IMG_3020-768x512.JPG)

Daarshy! Hierdie is my gunsteling.
(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/20180727214742_IMG_3026~3-768x512.JPG)

Baie mooi!
(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/20180727215658_IMG_3031~2.JPG)

...Rooi
(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/20180727220542_IMG_3032~2.JPG)

En hier druk ek alles moontlik uit die kamera se sensor uit ...
(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/20180727222954_IMG_3035~2.JPG)
Title: Re: Is die maan ook 'n ster?
Post by: PM on September 11, 2018, 03:11:52 PM
Hier kan jy enigiets plaas oor die hemelruim, dit is kosbaar.
Baie dankie vir hierdie pragtige foto's.  Ek waardeer.