Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: adele on September 08, 2018, 08:50:35 PM

Title: Die Doop
Post by: adele on September 08, 2018, 08:50:35 PM
'n Stukkie humor wat ek op fb raaklees ...

Die dominee doop die oggend sy eie kind. Terwyl hy die doopformulier van die preekstoel af lees, staan sy vrou onder saam met 'n ander vrou wat ook laat doop. As "ongehude" moeder staan sy dus ook alleen daar. Toe dominee by die antwoord deel kom, vra hy: "Belowe julle dat julle hierdie twee kindertjies, van wie julle die moeders en ek die vader is ..... (en wat volg!)
Title: Re: Die Doop
Post by: PM on September 11, 2018, 11:46:12 AM
Ha-ha.  So 'n gelukkige pa!   :icon_biggrin: