Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Anastasia on August 21, 2018, 10:20:54 AM

Title: Gelukkige verjaarsdag aan Meraai
Post by: Anastasia on August 21, 2018, 10:20:54 AM
Baie geluk met jou verjaarsdag vandag, Meraai.  Ek hoop vir jou 'n geseende dag en jaar, en 'n jaar van ongelooflike beterskap met jou gesondheid.  Ek is so bly om nog 'n jaar gespaar te wees om saam met jou virtuele kersies op jou koek te mag doodblaas.  Hier gaan hy ... een ... twee ... drie... diep asemteug, en BLAAS suster.  (En nou wens ons, kliphard)  :occasion18: :occasion18: :occasion15: :occasion15: :occasion13: :occasion13: :occasion13:
Title: Re: Gelukkige verjaarsdag aan Meraai
Post by: Naas on August 21, 2018, 10:56:22 AM
 :occasion13: :occasion13: :occasion13: :coffee2: :love3: :glasses9: :occasion14: :occasion14: :occasion14: :occasion14: :occasion14: :tshirt: :icon_flower: :icon_flower:


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Gelukkige verjaarsdag aan Meraai
Post by: Meraai vannie Baai on August 21, 2018, 11:32:25 AM
Julle..... ek het nie woorde nie, net seeninge. DANKIE DANKIE!!! Lief julle stikkint  :love7:
Title: Re: Gelukkige verjaarsdag aan Meraai
Post by: Anton Louw on August 21, 2018, 03:55:25 PM
Baie geluk Meraai vannie Baai.  :hello2: :hello2: :hello2:
Title: Re: Gelukkige verjaarsdag aan Meraai
Post by: Fransi on August 21, 2018, 04:20:57 PM
 :hello:

Baie, baie geluk!  :occasion18: :occasion15: :occasion13: :occasion13:
Title: Re: Gelukkige verjaarsdag aan Meraai
Post by: Meraai vannie Baai on August 21, 2018, 11:16:50 PM
Dankie julle dierbare mensies. Ek het 'n baie stil maar wonderlike verweerdag gehad diekant van die aardbol. Die kinders het die afgelope naweek kom kuier en toe het ons sommer jolyt gehou voor die tyd. Outop het vroeer weggeglip by die werk gistermiddag en so ewe die voordeurklokkie gelui - weggesteek agter 'n pragtige bos blomme. Wat 'n heerlike verrassing. 
:love7:
Title: Re: Gelukkige verjaarsdag aan Meraai
Post by: Naas on August 21, 2018, 11:50:15 PM
Julle twee pas bymekaar soos uier en melk.


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Gelukkige verjaarsdag aan Meraai
Post by: Meraai vannie Baai on August 22, 2018, 12:34:04 AM
Uier en melk  :headbang: :sign10: